Best Books Studiewerkgids: Verskuns Graad 10 Huistaal

Nonfiction, Reference & Language, Education & Teaching
Cover of the book Best Books Studiewerkgids: Verskuns Graad 10 Huistaal by Riens Vosloo, Best Books
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Riens Vosloo ISBN: 9781776070169
Publisher: Best Books Publication: August 25, 2016
Imprint: Best Books Language: Afrikaans
Author: Riens Vosloo
ISBN: 9781776070169
Publisher: Best Books
Publication: August 25, 2016
Imprint: Best Books
Language: Afrikaans

Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Huistaal Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe poësiebloemlesing? Verstaan jy die inhoud en struktuur van jou gedigte? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Huistaal, die voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Graad 10 Afrikaans Huistaal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van elke gedig word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word deurgaans na die poësiebloemlesing verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening van die gedigte vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids • Inleiding tot poësie. • ’n Volledige bespreking van die gedig in konteks. • Gedigontledings volgens poëtiese begrippe en uiteensetting van die gedig. • Kontekstuele vrae. • Literêre opstel by sommige gedigte. • Ses konsepvraestelle om leerders se kennis te toets en vir eksamens voor te berei. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Verskuns vir Huistaal, die goedgekeurde voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Graad 10 Afrikaans Huistaal. ’n Volledige antwoordstel is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za [HYPERLINKED].

More books from Best Books

Cover of the book Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Huistaal by Riens Vosloo
Cover of the book When A Black Woman Cries....Her Tears Says it all by Riens Vosloo
Cover of the book Dizzy Spells (Witch Cozy Mystery) by Riens Vosloo
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Huistaal by Riens Vosloo
Cover of the book The lighthouse keeper's wife (school edition) by Riens Vosloo
Cover of the book Best Books Study Work Guide: Vistas of Poems Grade 11 First Additional Language by Riens Vosloo
Cover of the book Landscapes of short stories for Gr 10 Second Additional Language by Riens Vosloo
Cover of the book Any Given Sundae (Cozy Mystery) by Riens Vosloo
Cover of the book Cocoa Narel Chocolate Shop Mysteries: Box Set: Books 1-3 (Cozy Mystery series) by Riens Vosloo
Cover of the book Verhalten Sie Soch Wie Eine Dame, Denken Sie Nicht Wie Ein Mann! ( Der wahre MaBstab fur wie Manner und Frauen Ansicht Liebe, Intimitat, Beziehungen und Vertrauen ) by Riens Vosloo
Cover of the book Days You Wish You Could F**ck Someone UP by Riens Vosloo
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Huistaal by Riens Vosloo
Cover of the book Sit for a Spell (Witch Cozy Mystery) by Riens Vosloo
Cover of the book A Ghost of a Chance (Funny Cozy Mystery Series) by Riens Vosloo
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Graad 5 Leerderboek vir Huistaal by Riens Vosloo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy