BLOU MOORD

Romance, Romantic Suspense, Fiction & Literature, Thrillers, Mystery & Suspense
Cover of the book BLOU MOORD by Annico van Vuuren, Annico van Vuuren
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Annico van Vuuren ISBN: 1230000843072
Publisher: Annico van Vuuren Publication: December 13, 2015
Imprint: Language: Afrikaans
Author: Annico van Vuuren
ISBN: 1230000843072
Publisher: Annico van Vuuren
Publication: December 13, 2015
Imprint:
Language: Afrikaans

BLOU MOORD: Lokwoorde

“Dis moord hierdie, Lica – deur iemand sonder gewete gepleeg. Dis goed dat jy skrik. Grendel jou venster – sluit jou deur. Kyk twee keer voor elke tree wat jy gee. Drink net uit toe bottels. Eet net waarvan almal eet. Jy is bý met meneer Dreyer se dood. Jy sien; jy hoor – hý weet nie wat jy dalk alles kan aflei nie…” Dis hierdie woorde van Les Ras, oud-skoolvriend van Lica, en nou ‘n vernuftige speurder wat haar met ‘n skok laat besef dat, wat ‘n gesellige reünie moes wees, in ‘n nagmerrie ontaard het.

Vir hierdie groep ou skoolmaats, wat mekaar na meer as vyf en twintig jaar weer ontmoet, het die jeug en onskuld verdwyn. Dit moes plek maak vir die middeljare en verandering – uiterlik, maar veral innerlik. Op een na is die sesmanskap van weleer ook voltallig, en een van hulle, oud-hoofseun Frans, neem die openingsrede waar. Maar dan sak hy skielik inmekaar – sianiedvergiftiging. Het hy dramaties selfmoord gepleeg of is dit moord?

Voordat Les en sy ondersoekbeampte, Buks Venter, nog kan begin soek na leidrade, sterf ‘n tweede slagoffer – hierdie keer is dit onteenseglik: moord.

Wie gaan die derde slagoffer wees?

Lica,  wat intussen nie kan help om in haar gisters te delf en te verdwaal nie, probeer saam met Les na oplossings soek – sy is mos nie verniet ‘n skryfster van speurverhale nie!

Maar een aand langs die rivier moet sy besef sy weet lankal te veel na die moordenaar se smaak, en…

Met BLOU MOORD slaag Annico van Vuuren weer daarin om haar hoofkarakters te laat lééf, en om die spanningslyn end-uit styf te span. Ook om die leunstoelspeurders wat die ding reg kan uitwerk, selfvoldaan te laat terugsit.

Kom ontspan gerus met die lees van Annico se Lica en Les in BLOU MOORD.

More books from Annico van Vuuren

Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 3 (Voorheen Omnibus 3) by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 4 (Voorheen Omnibus 4) by Annico van Vuuren
Cover of the book SEKELSON by Annico van Vuuren
Cover of the book MAMBA MOORD by Annico van Vuuren
Cover of the book BOEF met VLERKIES by Annico van Vuuren
Cover of the book 'N VLERMUISIE VIR KERSFEES by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 8 (Voorheen Omnibus 8) by Annico van Vuuren
Cover of the book TERUG SON TOE by Annico van Vuuren
Cover of the book EERGISTER en OORMôRE by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 10 (Voorheen Omnibus 10) by Annico van Vuuren
Cover of the book OES DIE STOF by Annico van Vuuren
Cover of the book JONG GOUD by Annico van Vuuren
Cover of the book 21 vir Warm Boereharte by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 2 (Voorheen: OMNIBUS 2) by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 11 (Voorheen Omnibus 11) by Annico van Vuuren
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy