by
Hannes Haasbroek
Language: Afrikaans
Release Date: June 1, 2015
Toe luitenant Roelf Bester die Wiskunde-onnie Tron Marais byna katswink slaan het hy geweet daar kom moeilikheid … Wat hy nie geweet het nie, is dat dié moeilikheid ’n verhoging en ’n verplasing sou insluit. Skielik is hy nou kaptein Bester, bevelvoerder van die piepklein polisiestasie op...