by
Henk Heslinga
Language: Afrikaans
Release Date: August 26, 2016
Op haar ouers se begrafnis raak dokter Hilda Wilson hopeloos verlief op Henk Martins, kaptein in die beroemde Scouts, ‘n elite eenheid en deel van die vegtende magte in Rhodesië. Hy was ‘n buurkind van die plaas langsaan en hulle het saam groot geword.
Kaptein Martins en sy eenheid volg...