Makkie De Beer: 6 books

Book cover of Gees van die Labrador
by Makkie de Beer
Language: Afrikaans
Release Date: December 20, 2011

Ons eerste ervaring saam met die “Riemlanders” begin duisende kilometers verder Noord in die Sahara woestyn Wes van Kaïro. Twee reuse aanvoerders het kragte gemeet naby El Alamein. Die bloed van duisende manskappe het diep in die dorre sand van Egipte ingetrek terwyl Montgomery stadig die oorhand...
Book cover of Drie Rivierplase
by Makkie de Beer
Language: Afrikaans
Release Date: October 22, 2012

Daar is baie oor die onskuldige plaaslewe in die Ooos-Vrystaat, 'n bietjie van 'n reisverhaal, 'n knippie geskiedenis en dan die soeke na 'n tweeling suster. Meng hierdie bestandele met Makkie se besondere verteltrant en ons het weer 'n splinternuwe storie uit dieselfde stal as "Gees van die Labrador".
Book cover of Skemer oor Aasvoëlkop
by Makkie de Beer
Language: Afrikaans
Release Date: May 3, 2012

'n Jong meisie wat op 'n plaas in die Waterberge groot geword het ontvang 'n onverwagse telefoon oproep! Haar oupa se buurman vra dat sy dringend terugkom plaas toe. Martie Linde het 'n ongewone kinderlewe gehad met 'n verborge vrees dat almal vir wie sy lief word, haar gaan verlaat. In die stad probeer...
Book cover of Erfgenaam vir Groenvlei
by Makkie de Beer
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2013

Vier plase en vier families, naby mekaar op Rooiberg in die skilderagtige Waterberge, beinvloed mekaar se lewens elke dag.Nie alles verloop altyd na plan nie en die ouer geslag is dikwels verstom oor wat die jong mense aanvang. Op hulle beurt pak 'n familie die lang pad na Suidwes toe aan en...
Book cover of Die van der Merwes van Diepkloof
by Makkie de Beer
Language: Afrikaans
Release Date: March 15, 2013

Die bloedige warm somers mergel mens en dier uit en net die sterkstes en hardkoppigstes van hulle oorleef. Diepkloof is Koos van der Merwe se familie plaas en dit lê agter die Soutpansberg, na Mussina se kant toe, droë wêreld, sy Pa het altyd gesê die Berg keer die reën af. Die reuse kremetartbome...
Book cover of Roep van die Visarend
by Makkie de Beer
Language: Afrikaans
Release Date: June 3, 2014

Deel in die lief en leed, drome en teleurstellings van die boere in die Krokodilriviervallei noord van die Magaliesberg. Die rivier met sy voëllewe is deel van die daaglikse ervaring van die plaasgemeenskap naby Brits, wat vir hulle oorlewing op die geskiedkundige rivier vertrou. Vir party mense...
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy