Romanza imprint: 298 books

by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 5, 2013

Zoe Landman se verfkontrak bring haar in aanraking met Alan Alexander, wat oral opduik waar sy is. Zoe voel hul werelde verskil te veel, maar Alan laat hom nie daardeur onderkry nie.
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 8, 2013

Monja hoef net foto's van 'n skatryk, bekende man te neem tydens sy vakansie saam met sy kinders. Dit word vir haar 'n probleem dat sy sjarme en liefdevolheid haar hart begin vermurwe.
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 6, 2016

Weens haar oupa se konkelary gaan Sanrie bestuurslesse by die aantreklike Boshoff Nel kry. Maar hy is haar werkgewer en sy is smoorverlief op hom! En nog erger: hy gaan uit met die beeldskone Monika ...
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 5, 2013

Milan verseg om haar aandeel in die maatskappy te verkoop aan Evan, wat sy glad nie ken nie. Sy verdink hom buitendien van knoeiery. Maar sy vind die arrogante vent onweerstaanbaar ...
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 2, 2013

Hy's 'n mooi man. Te mooi. En mooi mans maak seer, vernietig. Nou is daar weer so 'n man in Zenlee se lewe, te mooi om waar te wees. Sal sy ooit aanvaar dat Bismarck Nel eerbaar kan wees?
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 1, 2016

Helene vlug na haar grootouers se plaas waar sy hoop om nooit weer haar oe op 'n man te sit nie. Met die intrapslag loop sy haar egter in die aantreklike David Erlank vas en die vonke spat.
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 10, 2012

'n Jaar na Liselle se egskeiding bevind sy haar weer saam met haar eksman onder een dak. Tydelik, natuurlik. En een soen sal genoeg wees om haar van haar vaste voornemens te laat vergeet.
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 3, 2016

Carmin het haar kans om Alexus se hart te verower, verbeur. Nietemin moet sy die spoke van haar verlede in die gesig staar. Alexus het nou 'n meisie, maar hoekom tree hy so jaloers en beskermend teenoor haar op?
by Dina Botha
Language: English
Release Date: December 15, 2009

jaybee en maxwell moet met mekaar trou want die eenwording van hul twee familiename sal 'n ongeewenaarde sakeryk skep. ai, maar sy is verlief op 'n ander man, will, wat sy pas ontmoet het ... hoe gaan haar hart dit oorleef?
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 1, 2016

Na tien jaar herontdek Liz Erlank haar vroulikheid, middeljarig, geskei, en ma van 'n negentienjarige dogter. Jong Tom Bruwer is mal oor haar, maar haar eksman en sy bloedjong verloofde kom befoeter alles, en sy is sowaar jaloers.
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 12, 2016

Zoe en haar sus Suzelle is op soek na &quote;die Een&quote;. Hulle maak 'n lysie van die perfekte man, maar Zoe kom gou agter dat sy heeltyd wens dat Helgaard al die regmerkies op die lysie sal kry.
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 9, 2016

Op Vindmekaar wil Lizette 'n nuwe lewe vir haar en haar seuns skep. Maar durf sy vlerke aan haar gevoelens vir die dorpspredikant gee. En hoe gemaak met die vroue van die dorp wat die nimlike wewenaar se drumpel so plattrap?
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 3, 2017

Met haar vlamrooi hare en onverskrokke gees maak Angelique van Olgen opslae aan die Kaapse hof. Sy's onstuitbaar. Maar dis graaf Dante Peronne wat haar lewe omkeer en haar in 'n web van wraak en weerwraak betrek
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 3, 2017

Tien jaar gelede het Marco haar verraai. Nou staan hy lewensgroot en aantrekliker as ooit van te vore voor Milea. Maar sy kan nie met sy Casandra kompeteer nie - sy het 'n baba oor wie Marco gek is.
1 2 3 45 6 7 8 9 10 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy