Romanza imprint: 298 books

by Dina Botha
Language: English
Release Date: April 20, 2018

Martine hou van bont en vrolike uitrustings terwyl Stefan vervelige grys pakke dra. Hy se sy is 'n hippie en sy meen weer hy is vervelig en verstok. Maar wanneer hy haar soen ... is verveling glad nie ter sprake nie.
by dina botha
Language: English
Release Date: January 5, 2017

vurige jacqueline de peronne se drome glip deur haar vingers. sy voel soos 'n pion. asof haar huwelik met afstootlike miguel cortes nie genoeg is nie, leer christoban hernandes haar van passie en begeerte. maar sy is getroud.
by Dina Botha
Language: English
Release Date: January 7, 2017

die weduwee en sterrekundige, doktor emma holbrook, se toekomsplanne sluit nie 'n babadogtertjie in nie. sy wil vir nasa werk en gaan haar kind laat aanneem. maar die aantreklike dokter simon krynauw, wat haar dogtertjie wil aanneem maak haar hart baie deurmekaar.
by Dina Botha
Language: English
Release Date: July 20, 2018

by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 7, 2014

Vermom as 'n man vertrek Sasha Reynecke saam met Sebastian van der Linde se viertrekspedisie Mosambiek toe. Die mans dink sy's gay. En Sebastian is onteenseglik tot haar aangetrokke. Is hy wie hy voorgee om te wees?
by Chanette Paul
Language: English
Release Date: January 2, 2014

Kiara Albertyn, skrywer van vele romanses, se bankbalans lyk beroerd, haar ryding is onklaar, Skat, haar Persiese kat, stel haar gedurig in die verleentheid en sy kry nie 'n held vir haar vurige heldin geskryf nie. Haar geheimsinnige buurman lyk dalk soos 'n held, het die naam van 'n engel, maar vir...
by Elsa Winckler
Language: English
Release Date: January 12, 2012

Cara en haar vriendin Lana se broer Henry kon mekaar nog nooit verdra nie. Of is dit maar hoe mense optree wat eintlik van die begin af te veel van mekaar gehou het? Hulle storie het al in Waar liefde le en Want daar's skoenlappers begin ...
by Elsa Winckler
Language: English
Release Date: January 5, 2012

Lana sien regtig nie kans vir die passievolle omgewingskundige wat 'n Kilimandjaro-ekspedisie reel nie. Sy vrees berge. En sy vrees die uitwerking wat hierdie dinamiese en hartstogtelike man op haar het.
by Elsa Winckler
Language: English
Release Date: January 10, 2015

Regard van Niekerk het lankal besluit om nie ernstig oor vroumense te raak nie. Tot hy op 'n doodgewone Maandag amper een raakry wat met 'n skilpad in haar hande in die middel van die pad staan!
by Elsa Winckler
Language: English
Release Date: January 9, 2014

Lynette keer terug Suid-Afrika toe om advertensiewerk te doen, en sien vir Pierre weer. Sal hy nou verby haar beroep as model kan kyk, of sal hy haar altyd net as 'n mooi gesiggie sien?
by Elsa Winckler
Language: English
Release Date: January 2, 2012

Martha en Hans ken mekaar al lank, maar die afgelope tyd spook sy donkerbruin oe by haar. Hoekom soen hy haar dan dat haar bene wankel, net om haar weer te los? Hy frustreer haar grensloos.
by Elsa Winckler
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Hy laat haar sweet, swaar asemhaal. En dit oor sy kaal bolyf, sy blouselblou oe, sy bitter sexy boudjies ... Sanet is juis voos vir mans. Maar Jak de Beer maak haar mal. Sy ken haarself sowaar nie.
by Elsa Winckler
Language: English
Release Date: December 15, 2009

armin is te befoeterd vir sabrina en sabrina verkies surfers met sexy bolywe wat nie heeldag werk nie. maar dan leer sy hom van feng shui en hy begin wonder of sy dalk die yin van sy yang is.
by Elsa Winckler
Language: English
Release Date: January 12, 2016

Cara de Villiers is laat vir haar vlug na Suid-Afrika toe sy in Kobus Viljoen vashardloop. Hy luister haar selfoongesprek met haar ma af en kan nie help om te hoor dat sy 'n metgesel na 'n troue benodig nie.
1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy