by
Christel du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: October 29, 2018
Shoesjef is 'n disprin vir jou emosionele pyn en daai pyn is vermom in die vorm van 'n pakkie pyn wat ons almal een of ander tyd moet dra.
Die boek het aanvanklik as my eie medikasie begin om so ʼn bietjie suurstof in my toe bevrore longe te ontlont ... Hoe verder ek in die pad afgedraf het,...