Lux Verbi: 36 books

Cover of 'n Brief vir Reina
by Elsa Winckler
Language: Afrikaans
Release Date: July 6, 2018

Wanneer Reina Sauer se ouma sterf, hoor sy dat sy haar huis op McGregor erf. Maar 'n ontwikkelaar, die ontnugterde en siniese Derek Retief, wil graag die huis deel van 'n sekuriteitskompleks maak. Al wat Derek kort is Reina se handtekening. Maar dinge is nie heeltemal so eenvoudig nie. Wat op aarde...
Cover of 'n Liedjie vir Anine
by Elsa Winckler
Language: Afrikaans
Release Date: April 13, 2017

Zander Breedt is ’n gewilde musiekster. Maar roem het ’n wrang smaak – hy voel asof hy teen ’n muur vasbid; die antwoorde waarna hy soek, kry hy nie in sy Bybel nie. En die nuwe aangetroude familielid, Anine, maak dinge nie makliker nie. Dis duidelik dat Anine nie veel oog hare het vir popsangers...
Cover of Uit die beek 2018
by Barend Vos
Language: Afrikaans
Release Date: August 4, 2017

Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, kom vanjaar uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuses vir elke dag is grootliks op die Revised Common Lectionary (oftewel die RCL-leesrooster) gebaseer. Dit maak hierdie tydlose Bybelse dagboek weer opnuut geskik vir persoonlike...
Cover of Op vlerke van geloof
by Solly Ozrovech
Language: Afrikaans
Release Date: December 12, 2012

Op vlerke van geloof is die kroon op Solly Ozrovech se skryfwerk wat strek oor meer as 30 jaar. Dit bevat 366 dagstukke vol troos, bemoediging en hoop. Met elke dagstuk sê Solly Ozrovech: Vertrou op God, skuil by Hom, Hy sal vir jou krag gee sodat jy kan vlieg met arendsvlerke en kan hardloop in die wedloop van die lewe sonder om moeg te word.
Cover of Kies die lewe
by Solly Ozrovech
Language: Afrikaans
Release Date: September 20, 2013

Kies die lewe is die bekende en beminde Solly Ozrovech se immergroen oordenkings in 366 dagstukkies oor die ryk en betekenisvolle lewe wat God in sy oneindigende genade aan al sy volgelinge gee. Hy inspireer sy lesers om Christus te kies en sodoende die lewe te kies. Christus omskep die alledaagsheid...
Cover of Rainbow through my tears

Rainbow through my tears

God's consolation in turbulent times

by Solly Ozrovech
Language: Afrikaans
Release Date: April 15, 2015

Rainbow through my tears presents the reader with 31 devotions, prayers and inspirational quotes that share God’s consolation in turbulent times, as well as a list of Bible promises for specific needs in difficult times.
Cover of Reënboog deur my trane

Reënboog deur my trane

Troos vir treurendes

by Solly Ozrovech
Language: Afrikaans
Release Date: April 15, 2015

Reënboog deur my trane bied 31 dagstukkies, gebede en inspirerende aanhalings wat God se vertroosting in onstuimige tye met die leser deel, asook ’n lys van beloftes uit die Bybel vir spesifieke behoeftes in tye van nood.
Cover of Die ewigheid in my hart

Die ewigheid in my hart

'n Gebed vir elke dag uit die Psalms

by Barend Vos
Language: Afrikaans
Release Date: September 25, 2015

Wat maak die Psalms so geliefd? Dit moet die menslikheid daarvan wees. Hier, in die hart van God se Woord, tussen al die groot woorde en ingrypende gebeure deur, staan die liedere en gebede van 'n ou volk opgeteken. Hulle uitbundige vreugde en hulle diepe hartseer; hulle worstelinge, onbegrip, hulle...
Cover of Uit die Beek 2019

Uit die Beek 2019

365 dagstukkies

by Barend Vos
Language: Afrikaans
Release Date: August 3, 2018

Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, kom vanjaar weer uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuses vir elke dag is grootliks op die Revised Common Lectionary (oftewel die RCL-leesrooster) gebaseer. Dit maak hierdie tydlose Bybelse dagboek opnuut geskik vir persoonlike...
Cover of Dit kos guts om te bly glo

Dit kos guts om te bly glo

Hoe om in moeilike dae God ernstig op sy Woord te neem

by Stephan Joubert
Language: Afrikaans
Release Date: February 2, 2015

As jy al gewonder het oor die sin van die lewe, of dalk vuisvoos is vir ’n plastiekgodsdiens wat net kitsantwoorde opdis en heeltyd vertel hoe maklik dit is om in Christus te glo, is hierdie boek vir jou bedoel. Dit wil juis vir jou op daardie kant van die evangelie wys wat ook rekening hou met al die swaarkry, onsekerhede, vrese, skuldgevoelens en pyn van die lewe.
Cover of 'n Lewe voor God

'n Lewe voor God

366 dagstukkies oor praktiese Christenwees

by Stephan Joubert
Language: Afrikaans
Release Date: September 14, 2018

"Vandag is die enigste tyd wat jy het om iets konstruktief gedoen te kry ... en ook om vir die Here te leef." 'n Lewe voor God is 366 dagstukkies uit die pen van een van Suid-Afrika se geliefde skrywers en teoloë, Stephan Joubert. Met dié keur uit sy dagstukkies help Stephan ons om elke...
Cover of Kry styl - Jesus s'n
by Stephan Joubert
Language: Afrikaans
Release Date: May 17, 2019

Hoe bereik ons ander mense vir die Here? Hoe kan ons uitreik sonder om mense af te sit? Hoe kan ons mense van God se liefde en omgee oortuig? Ons uitdaging is om vars te dink oor hoe ons ons geloof uitleef. Maar denke alleen is nie genoeg nie. Inligting ook nie. Ons kort 'n nuwe styl - Jesus s'n....
Cover of Maak jou huwelik affair-bestand
by Timothy Kieswetter
Language: Afrikaans
Release Date: July 1, 2016

’n Affair is een van die pynlikste ervarings wat ’n persoon kan beleef. Bekende Bybel- en seksualiteitkenner Timothy Kieswetter ondersoek affairs en rus jou toe om jou huwelik so ver moontlik affair-bestand te maak. Hy ondersoek wat affairs veroorsaak, hoe dit verloop en wat jy kan doen as jou...
Cover of Wanneer God jou vashou
by Johan Smit
Language: Afrikaans
Release Date: September 18, 2013

Wanneer God jou vashou is die geliefde skrywer Johan Smit sê oordenkings van lof in 366 dagstukkies oor God se genade. Dit getuig van die God wat jou nooit begeef nie, al is jou pad deur diep driwwe uitgestip. Met kenmerkende eerlikheid raak Johan temas soos die volgende aan: Uitdagings, oorwinnings...
1 23
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy