by
Mellisa du Toit
Language: English
Release Date: January 20, 2017
Vind nuwe krag en moed in jou uur van storm en nood. Hoor God se stem wanneer die stilte van jou omstandighede, jou wil verdoof! Mellisa du Toit, ma van twee seuns, onderwyser, pastoor en motivering spreker, getuig dat God die gebed van elke ouer hoor. ‘n Doodgewone vrou, vertel ‘n ongewone verhaal,...