by
Annemari Coetser
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2011
“Vlis” is die woord wat die hoofkarakter, die 12-jarige Andine, en haar au pair uitgedink het vir iemand wat “nog vis nog vlees” is – soos, Andine, op daardie tusseninstadium tussen dogtertjie en jong meisie/vrou. Andine en haar boetie, Zander, is rykmanskinders wie se ouers oorsee gaan...