Christine le Roux Keur 3

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Christine le Roux Keur 3 by Christine Le Roux, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Christine Le Roux ISBN: 9780798174770
Publisher: Human & Rousseau Publication: November 6, 2017
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Christine Le Roux
ISBN: 9780798174770
Publisher: Human & Rousseau
Publication: November 6, 2017
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

“Vir die eerste keer voel sy wat die verskil is tussen ’n soen om die skyn te bewaar en een wat haar aan die brand steek sodat sy duisel.” In Die honger hart erf Julia Naudé een helfte van haar peetpa se plaas saam met André Malan, sy plaasbestuurder: op voorwaarde dat hulle trou. Julia beskou dit as Middeleeus en belaglik. Sal sy kans sien om vir een jaar met ’n vreemdeling in ’n gereëlde huwelik te tree sodat sy haar erfporsie kan behou? Gita Duinen, in Deel van die pakket, staan op die drumpel van ’n nuwe lewe. Sy begin as persoonlike assistent vir ambassadeur Frans du Toit werk . . . maar soek hy ’n assistent of ’n vrou? Sake raak gekompliseerd en Gita wil meer as net deel van ’n pakket wees. In Verskuilde liefde is Edmund Wiese weer tuis ná sy broer, Fanie, se dood. Tot sy verbasing is hy ’n oom van ’n tweeling en skuldgevoelens begin weer aan hom knaag. Hy kan sien dat sy skoonsuster sukkel om kop bo water te hou met twee babas. Edmund se loopbaan was sy enigste prioriteit; is veertig te oud om van mening te verander?

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Seisoen van sonde by Christine Le Roux
Cover of the book Vrou van formaat by Christine Le Roux
Cover of the book Trapped by Christine Le Roux
Cover of the book Koors by Christine Le Roux
Cover of the book The Road of Excess by Christine Le Roux
Cover of the book A Bosman Companion by Christine Le Roux
Cover of the book The mind of a fox by Christine Le Roux
Cover of the book Gruispad na Tóg Wat by Christine Le Roux
Cover of the book Anderkant die vloedwaters by Christine Le Roux
Cover of the book Herinneringe aan Parys by Christine Le Roux
Cover of the book Minnaar uit die vreemde by Christine Le Roux
Cover of the book Dieper water by Christine Le Roux
Cover of the book Die soete dwaling by Christine Le Roux
Cover of the book Tryna du Toit Omnibus 11 by Christine Le Roux
Cover of the book 'n Man van min belang by Christine Le Roux
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy