Dié kant van die hemel

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Dié kant van die hemel by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781415317914
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 24, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781415317914
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 24, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Niemand het geglo hy het ‘n dogter wat hy nog nooit gesien het nie… Niemand het geluister toe sy gehuil het oor die pappa wat sy nooit geken het nie… Nou, in die embers van ‘n tragedie lê ‘n uitkoms wat nie een van hulle ooit sou kon voorstel nie. Annie Warren wou altyd net die beste vir haar seun, Josh, hê. Maar jare se mislukkings en slegte keuses het ‘n hartverskeurende breuk veroorsaak wat net groter geword het sedert die dag to Josh deur ‘n dronk bestuurder raakgery is. Nou is Josh medies ongeskik en sy lewe staan stil terwyl hy nimmereindigend op ‘n uitbetaling van die versekeringsmaarskappy wag. Om dinge te vererger, glo hy die storie van ‘n slinkse vrou wat beweer dat hy die pa van haar sewe jaar oue dogtertjie, Savannah, is. Hoewel dit heeltemal onwaarskynlik is en daar geen bewyse daarvoor is nie, droom Josh daarvan om pa te wees. Hy is vasberade om eendag sy kind op te eis. Sy gesin ken egter nie die ware berhaal nie. Wanneer die skikking waarop Josh geregtig is, in gedrang kom, is Annie vasbeslote om haar seun te verdedig. Maar in die proses vind sy ‘n onverwagse skat wat baie waardevoller is as geld – dit is die grootste geskenk way haar seun haar ooit vir haar kon gee – dié kant van die hemel. Hierdie verhaal van gesinsgeheime, gebroke verhoudings en‘n liefde wat sterk genoeg is om oor ‘n oseaan te strek sal jou tot op die laaste bladsy boei.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Living in the Light (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book 101 gebede vir my seun (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book GodMoments for Men (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Jy het 'n keuse (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Ontsluit die poorte van die hemel by Karen Kingsbury
Cover of the book Vir 'n duisend dae by Karen Kingsbury
Cover of the book Lei met sukses by Karen Kingsbury
Cover of the book A Journey through Loss (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Detoks vir die siel (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book ... Into the Light (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Every Day with God (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Let's Both Win (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Liefde en respek (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Sononder (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek) by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy