Die bruidseisoen

twee novelles: ’n Bruid vir vier Seisoene en Huwelik in die Herfs

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Die bruidseisoen by Helene de Kock, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helene de Kock ISBN: 9780798159555
Publisher: Human & Rousseau Publication: May 2, 2013
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Helene de Kock
ISBN: 9780798159555
Publisher: Human & Rousseau
Publication: May 2, 2013
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Die Bruidseisoen bestaan uit twee lang novelles. In ’n Bruid vir vier seisoene gaan hou Sanet Bornman in Venesië vakansie waar sy die nuus kry dat haar flambojante verloofde, Kallie, skielik getroud is. Maar gelukkig is daar ’n ou vriend wat haar onderskraag, iemand wat wéét dat die liefde die toets van vier seisoene moet kan deurstaan. In Huwelik in die herfs besluit Amara om Londen toe te gaan om helderheid te kry oor haar gevoelens vir Pieter Cronjé en oor sy huweliksaansoek. Die besoek bring haar egter weer in kontak met haar rampspoedige jeugliefde.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die Bruidseisoen bestaan uit twee lang novelles. In ’n Bruid vir vier seisoene gaan hou Sanet Bornman in Venesië vakansie waar sy die nuus kry dat haar flambojante verloofde, Kallie, skielik getroud is. Maar gelukkig is daar ’n ou vriend wat haar onderskraag, iemand wat wéét dat die liefde die toets van vier seisoene moet kan deurstaan. In Huwelik in die herfs besluit Amara om Londen toe te gaan om helderheid te kry oor haar gevoelens vir Pieter Cronjé en oor sy huweliksaansoek. Die besoek bring haar egter weer in kontak met haar rampspoedige jeugliefde.

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Die dood van 'n goeie vrou by Helene de Kock
Cover of the book Proteus by Helene de Kock
Cover of the book Eczema: Your essential guide by Helene de Kock
Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 2 by Helene de Kock
Cover of the book Praise Routine No. 4 by Helene de Kock
Cover of the book Frats by Helene de Kock
Cover of the book Die ontwaking by Helene de Kock
Cover of the book The Street Detectives: Sink or swim by Helene de Kock
Cover of the book Klassiek reeks: Die Ambassadeur by Helene de Kock
Cover of the book Gerugte van reën by Helene de Kock
Cover of the book Lobola vir die lewe by Helene de Kock
Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 4 by Helene de Kock
Cover of the book Karoonag by Helene de Kock
Cover of the book Getuie by Helene de Kock
Cover of the book Seisoen van die skimmelson by Helene de Kock
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy