Die pad na Weerbegin

'n Verhaal van waarheid, bekering en verandering

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Die pad na Weerbegin by Helena Hugo, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helena Hugo ISBN: 9781415311127
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: December 15, 2010
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Helena Hugo
ISBN: 9781415311127
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: December 15, 2010
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Haar hande bewe. Sy lig die knipsel op, maar lees dit nie. Dis die foto wat haar aandag gevange hou, die ooreenkoms, die feit dat Grant Dirk Massyn se ewebeeld is. Dis ’n paar weke voor Kersfees en Nadia Jonker is in die hospitaal, besig om te herstel ná ’n skietvoorval wat nie net haar eie lewe nie, maar ook dié van die mense naaste aan haar vir altyd verander het – haar vriend, Grant, haar ma, haar pa asook Grant se ma, Patsy. Niemand weet dat Patsy al jare lank met ’n groot geheim saamleef nie. Deur ’n sameloop van omstandighede word sy egter nou gedwing om te erken dat sy ’n leuen leef. Maar wat gaan Grant doen as hy die waarheid hoor? Sal hy Londen toe vlug of die pad vat Weerbegin toe om die plek te sien waar hy gebore is? Patsy leef boonop in die vrees dat sy haar werk kan verloor en op straat beland. Sy kan nie ophou om aan die een man te dink wat sy werklik liefgehad het nie – sal hul paaie ooit weer kruis, en indien wel, wat gaan gebeur? Sal sy kan regmaak wat sy twintig jaar gelede verbrou het en sal die liefde ná soveel jare seëvier? Soos in Dit gebeur met ander vertel Helena Hugo ’n meesleurende verhaal van een gebeurtenis wat uitkring en die lewensgang van talle mense omkeer, van die waarheid wat bevryding bring en mense wat mekaar ’n tweede kans gee. Wie gaan die eerste tree gee terug na Weerbegin?

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Goeie leiers vra die regte vrae (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book The A to Z of Names (Revised and Expanded Edition) by Helena Hugo
Cover of the book Wees 'n vrou van gebed - Gebedeboek (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Apokriewe (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Oorwinning oor die vyand (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Begin die reis (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Praat Nuut Leef Nuut by Helena Hugo
Cover of the book Our Great God (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Dit is tyd (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book GodMoments for You (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Waiting on God (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Here, ek weet U luister (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book ’n Venster vir die son by Helena Hugo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy