Die troebel tyd

Fiction & Literature
Cover of the book Die troebel tyd by Ingrid Winterbach, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ingrid Winterbach ISBN: 9780798177672
Publisher: Human & Rousseau Publication: October 8, 2018
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Ingrid Winterbach
ISBN: 9780798177672
Publisher: Human & Rousseau
Publication: October 8, 2018
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Magrieta Prinsloo, dierkundige, se kop haak uit op die verkeerde antidepressant. Sy raak vervreem van haar kollegas, beledig haar departementshoof, en haar illustere akademiese loopbaan kom tot ’n einde. Sy aanvaar ’n betrekking by die Buro vir Voortgesette Onderrig, met die enigmatiese Markus Potsdam as hoof van die Kaapse tak. Daar word van haar verwag om te reis om met medewerkers te skakel, o.m. na die Oos-Kaap. Op hierdie reise kom sy heelwat teë – sowel medewerkers as walvisse – wat haar lewe in ’n beduidende ander koers stuur. Wanneer Markus Potsdam boonop op ’n oggend verdwyn, raak haar lewe nog verder gekompliseer. In Die troebel tyd bewys Winterbach weer haar merkwaardige vernuf as romansier, met ’n eiesoortige, snydende humor en ’n buitengewone insig in die menslike psige. Die roman is as wenner aangewys van NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd in 2018

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Vuurvliegie by Ingrid Winterbach
Cover of the book Helene de Kock Omnibus 6 by Ingrid Winterbach
Cover of the book Ratels by Ingrid Winterbach
Cover of the book The End of addiction by Ingrid Winterbach
Cover of the book Eendekuil by Ingrid Winterbach
Cover of the book Ikarus by Ingrid Winterbach
Cover of the book Synapse by Ingrid Winterbach
Cover of the book Ultimate, Pregnancy, Birth and Parenting Guide by Ingrid Winterbach
Cover of the book Helene de Kock Omnibus 9 by Ingrid Winterbach
Cover of the book Kosbaar soos die lewe by Ingrid Winterbach
Cover of the book Helene de Kock Omnibus 11 by Ingrid Winterbach
Cover of the book Spoke en ander gruwelike goed by Ingrid Winterbach
Cover of the book 150 Stories by Ingrid Winterbach
Cover of the book It Might Get Loud by Ingrid Winterbach
Cover of the book Elize Parker-omnibus by Ingrid Winterbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy