Drieklawerblaar

Fiction & Literature
Cover of the book Drieklawerblaar by Christine Barkhuizen-le Roux, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Christine Barkhuizen-le Roux ISBN: 9780798174046
Publisher: Human & Rousseau Publication: August 8, 2016
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Christine Barkhuizen-le Roux
ISBN: 9780798174046
Publisher: Human & Rousseau
Publication: August 8, 2016
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Ná haar aftrede gaan soek Kate Jooste, met jare lange vrae in haar binneste, na Abel Marais op sy wildplaas in die Klein-Karoo. Hoe het haar Ierse oumagrootjie in hierdie dorre streek beland, en wat het alles op dié stuk grond afgespeel? Abel, ’n ambisieuse sakeman, is ook gemoeid met sy familiegeskiedenis: sy Hugenote-herkoms lei hom na die Franse platteland, waarna hy hom vestig op ’n stuk grond digby sy oupa se plaas van vroeër. En dan is daar Tinneke le Grange, ’n gastehuiseienaar en weduwee wat moet vrede maak met haar man se fratsdood en die feit dat sy hom verloor het, lánk reeds voor sy afsterwe . . . Barkhuizen-le Roux, die gewilde skrywer van Padmaker en Getuie, verweef hier die verhale van drie eiesoortige karakters. Drieklawerblaar is ’n meesleurende roman oor familie, oor grond, en die ystergreep wat die verlede op ’n mens kan hê.

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Eerste lewe van Adamastor by Christine Barkhuizen-le Roux
Cover of the book Die wit ringmuur by Christine Barkhuizen-le Roux
Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 6 by Christine Barkhuizen-le Roux
Cover of the book 'n Kwessie van tegniek by Christine Barkhuizen-le Roux
Cover of the book Nicky & Lou by Christine Barkhuizen-le Roux
Cover of the book Lobola vir die lewe by Christine Barkhuizen-le Roux
Cover of the book Elke vrou vir haarself by Christine Barkhuizen-le Roux
Cover of the book Sondag by Christine Barkhuizen-le Roux
Cover of the book Jamie James by Christine Barkhuizen-le Roux
Cover of the book 'n Oomblik in die wind by Christine Barkhuizen-le Roux
Cover of the book Vrou van formaat by Christine Barkhuizen-le Roux
Cover of the book Een glas dooswit by Christine Barkhuizen-le Roux
Cover of the book Bewys van liefde by Christine Barkhuizen-le Roux
Cover of the book Getuie by Christine Barkhuizen-le Roux
Cover of the book Die vrou in die blou mantel by Christine Barkhuizen-le Roux
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy