Droomman aan boord

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Droomman aan boord by Elsa Hamersma, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elsa Hamersma ISBN: 9780624079804
Publisher: Tafelberg Publication: October 6, 2016
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elsa Hamersma
ISBN: 9780624079804
Publisher: Tafelberg
Publication: October 6, 2016
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Victoria Vermaak se ouers nooi haar saam op ’n luukse bootreis om te herstel ná sy in ’n motorongeluk betrokke was. Haar lewenslustige vriendin Belle, wat saamreis, het egter nie net herstel in gedagte nie: Sy het die bootrit na die MVV – die manvangvaart – herdoop en is vasberade dat sy en Victoria voor die einde van die vakansie elk ’n nuwe manlike bewonderaar moet hê. Op die boot loop Victoria vir Bartho Krüger raak, die sakeman wat sy die aand van die motorongeluk ontmoet het. Hy herstel ook op die vaart ná ’n ski-ongeluk hom tydelik aan ’n rolstoel gekluister het. Hoewel die besonderhede van hul eerste ontmoeting vaag is, onthou Victoria dat hy vir haar presies gelyk het soos sy haar droomman voorstel. Is Bartho werklik als waaroor Victoria nog altyd droom? Is dit net sy afhanklikheid van die rolstoel wat hom so nukkerig maak? Wat van sy broer, Lukas, wie se blote aanraking haar vel byna aan die brand laat slaan . . .?

More books from Tafelberg

Cover of the book Die boek van Ester by Elsa Hamersma
Cover of the book Wanneer 'n droom waar word by Elsa Hamersma
Cover of the book My hartjie, my liefie by Elsa Hamersma
Cover of the book Hartland by Elsa Hamersma
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 5 by Elsa Hamersma
Cover of the book Onder die radar by Elsa Hamersma
Cover of the book Duwweltjiepad by Elsa Hamersma
Cover of the book Die naamlose by Elsa Hamersma
Cover of the book Early One Sunday Morning I Decided to Step out and Find South Africa by Elsa Hamersma
Cover of the book Die ongebore uur by Elsa Hamersma
Cover of the book Dogtective William in New York by Elsa Hamersma
Cover of the book As liefde ontwaak by Elsa Hamersma
Cover of the book Your Kruger National Park Guide - With Stories by Elsa Hamersma
Cover of the book Die man met die geel oë by Elsa Hamersma
Cover of the book Home Invasioin by Elsa Hamersma
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy