Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek)

'n Oorwinningsgids vir enkelma's

Nonfiction, Family & Relationships, Parenting, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Een cappuccino en 'n creme soda, asseblief (eBoek) by Elize Parker, Magriet Smit, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elize Parker, Magriet Smit ISBN: 9781431613984
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 16, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Elize Parker, Magriet Smit
ISBN: 9781431613984
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 16, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans

50% van alle kinders in SA word groot in enkelma-huishoudings. Hoe gemaak as joune een van die 15% huishoudings is waarin jý nie net ma moet wees nie, maar broodwinner óók? Watter raad het ander as jou kind skielik een van die 9 miljoen kinders in ons land word wat sonder ’n pa grootword? Dit is wat Elize Parker, bekende radio-aanbieder, romanskrywer en HUISGENOOT-rubriekskrywer, en Magriet Smit, Me. Hoop SA 2015, albei beleef het ná hul egskeidings. En uit hierdie behoefte is EEN CAPPUCCINO EN ’N CREME SODA, ASSEBLIEF gebore. Dié boek gee vir enkelma’s praktiese raad oor hierdie onbekende, en dikwels baie seer, pad. Die boek bespreek praktiese temas soos: voorsiening, stabiliteit, hoop, verlies, dissipline, vergifnis, visie vir jou gesin, “tweehuise-sindroom” en identiteit. Elke hoofstuk in EEN CAPPUCCINO EN ’N CREME SODA, ASSEBLIEF sluit af met ’n oorwinningsgedagte om saam te vat en bied ook ’n kort Bybelstudie wat ideaal is vir groepbesprekings en ’n aktiwiteit vir ma en kind. Hierdie boek is voorwaar ’n oorwinningsgids vir elke enkelma en bring net weer die bevestiging dat sy nie alleen is nie, want God sal haar nie hierdie pad alleen laat stap nie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book ’n Tyd om te dans / ’n Tyd om lief te hê Omnibus by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Transform your work life by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Fontein vir ’n vlugteling by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Die krag van die Heilige Gees (eBoek) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Geestelike oorlogvoering (eBoek) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Lists for Simple Living by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book What on Earth Are You Thinking for Heaven's Sake? (eBook) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Die Judasbok (eBoek) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book The Deeper Christian Life (eBook) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Praat Nuut Leef Nuut by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Die kuns van ware kommunikasie by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Vry om te leef by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book Jy het 'n keuse (eBoek) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book The Heart of Christmas (eBook) by Elize Parker, Magriet Smit
Cover of the book He Restores My Soul by Elize Parker, Magriet Smit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy