Eendekuil

Die derde boek in die Bolander-trilogie

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Eendekuil by Tryna du Toit, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Tryna du Toit ISBN: 9780798158473
Publisher: Human & Rousseau Publication: October 15, 2006
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Tryna du Toit
ISBN: 9780798158473
Publisher: Human & Rousseau
Publication: October 15, 2006
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van dié drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte, ’n dorpie in die hartjie van die Karoo. In die derde verhaal, Eendekuil, kry Kosie rusie met sy buurman op die plaas Eendekuil, waarna hy moet uitvind die buurman se mooi dogter wil niks meer met hom te doen hê nie!

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van dié drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte, ’n dorpie in die hartjie van die Karoo. In die derde verhaal, Eendekuil, kry Kosie rusie met sy buurman op die plaas Eendekuil, waarna hy moet uitvind die buurman se mooi dogter wil niks meer met hom te doen hê nie!

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Donkerpoort by Tryna du Toit
Cover of the book 'n Nuwe begin by Tryna du Toit
Cover of the book Infanta by Tryna du Toit
Cover of the book Sewende somer by Tryna du Toit
Cover of the book Christine le Roux Keur 4 by Tryna du Toit
Cover of the book Uur van die Sewester by Tryna du Toit
Cover of the book Man van kaliber by Tryna du Toit
Cover of the book Anderkant die vloedwaters by Tryna du Toit
Cover of the book 'n Wêreld sonder hom by Tryna du Toit
Cover of the book Christine le Roux Keur 3 by Tryna du Toit
Cover of the book Dr Eve's Sex Book: A Guide for Young People by Tryna du Toit
Cover of the book The Shadow of the Hummingbird by Tryna du Toit
Cover of the book Best stories and humour of Herman Charles Bosman by Tryna du Toit
Cover of the book Buller se plan by Tryna du Toit
Cover of the book Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale by Tryna du Toit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy