Eet daai koekie … koop daai skoene

Toestemming om jou lewe te geniet

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Eet daai koekie … koop daai skoene by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415315163
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: July 27, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415315163
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: July 27, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Dis goed om fees te vier! Het jy dalk ’n verandering in jou roetine nodig? Wil jy ’n goeie prestasie vier? Jy mag maar. Dit was nog nooit God se wil dat jy die hele tyd moet swaarkry en skuldig voel nie. Om die waarheid te sê, God wil hê jy moet leer hoe om jou oorwinnings te vier. Eet daai koekie … koop daai skoene … sal jou die vryheid help vind om: Iets te doen wat jy geniet sonder om skuldig daaroor te voel Jesus en alles wat Hy vir jou doen, te vier Jou eie vordering te beloon eerder as om jouself oor ’n mislukking te straf Jouself toestemming te gee om uitdagings met ’n ligte hart aan te pak terwyl jy jou geestelike balans behou. Moenie so hard op jouself wees nie! Op een of ander tyd moet almal maar daai smullige koekie eet of daai pragtige paar skoene koop om ’n prestasie te vier. Jou koekie en skoene kan enigiets wees wat jy geniet. Eet daai koekie … koop daai skoene … sal jou help om te ontspan en ’n gewone dag in ’n feesviering te verander. Joyce Meyer is een van die wêreld se voorste predikers. Haar boeke is New York Times topverkopers en het al miljoene mense gehelp om hoop en genesing te ervaar deur Jesus Christus. Meer as twaalf miljoen van haar boeke is al wêreldwyd versprei. Haar televisie- en radioprogram, Enjoying Everyday Life, word wêreldwyd aan ongeveer drie miljard mense uitgesaai. Van haar topverkopers is Wen die stryd in jou gedagtes en Oorwin jou behoef­te om almal tevrede te stel.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Seasons of the heart by Joyce Meyer
Cover of the book The Story Bible for Kids (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book ... Into the Light (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Vir ewig (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Embrace Life with Both Hands (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Leef uit die krag van God se Woord by Joyce Meyer
Cover of the book Prayers for Little Boys (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Choose This Day by Joyce Meyer
Cover of the book Lloyd Cele by Joyce Meyer
Cover of the book Die einde (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Liefde vir elke dag (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Veilig by God by Joyce Meyer
Cover of the book Proverbs to Live By (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Begin die reis (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Lewe met vreugde by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy