En die klippe sal uitroep

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book En die klippe sal uitroep by Ena Murray, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ena Murray ISBN: 9780624066385
Publisher: Tafelberg Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
ISBN: 9780624066385
Publisher: Tafelberg
Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Emile de Jongh, kroonprins en hartebreker van die modelplaas La Rhône, is op dertig ’n gesogte vangs onder die skoner geslag. Maar in Miempie Rust, die nuwe verpleegsuster vir die distrik, loop hy egter sy rieme styf. Want Miempie is nie beïndruk met Emile se sjarme nie. Sy verlang eerder na reg en geregtigheid – veral teenoor die plaaswerkers. Dié vurige kampvegter vir menseregte het ’n hart wat onstilbaar klop . . . Vir Martha wat al vergeet het van boontoe beur en wegbreek na ’n beter lewe. Vir Maria, haar mooi dogter met die droom om dokter te word. “Daar is geen reënboog vir ons nie. God het dit vir die ander mense gestuur en die rykes kry die pot goud daarby – van ons hier op die plase en in die strooise het Hy vergeet . . .” refrein Martha se bitter klag in Miempie se hart. Wat is jy werd as jy nie meer ideale en ’n gewete het nie? Hoe moet die wêreld ’n beter plek word as almal net stilbly? Miempie rus nie voordat sy nie die klippe laat uitroep nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Geërfde liefde by Ena Murray
Cover of the book Tafelberg Short: The Zuma Moment by Ena Murray
Cover of the book Die snip van Sesdorings by Ena Murray
Cover of the book Ena Murray Keur 7 by Ena Murray
Cover of the book Klopdans van die liefde by Ena Murray
Cover of the book Skat van onheil by Ena Murray
Cover of the book Home Invasioin by Ena Murray
Cover of the book Ruiter van my drome by Ena Murray
Cover of the book Met die oog op liefde by Ena Murray
Cover of the book Restless Nation by Ena Murray
Cover of the book Oliver Strange and the Journey to the Swamps by Ena Murray
Cover of the book Terug na Kolkbaai by Ena Murray
Cover of the book Ena Murray Keur 13 by Ena Murray
Cover of the book The Bird of Heaven by Ena Murray
Cover of the book Ettie Bierman Keur 12 by Ena Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy