Kobra

Mystery & Suspense, Fiction & Literature
Cover of the book Kobra by Deon Meyer, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Deon Meyer ISBN: 9780798165051
Publisher: Human & Rousseau Publication: November 20, 2013
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Deon Meyer
ISBN: 9780798165051
Publisher: Human & Rousseau
Publication: November 20, 2013
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Die laaste ding wat kaptein Bennie Griessel van die Valke nodig het, is moeilikheid. Want hy suip dalk al weer, hy lieg vir sy kollegas en sy AA-borg, en die intrek by Alexa Barnard was ’n fout. ’n Karnallie van ’n fout. Maar die gastehuis-bloedbad buite Franschhoek was die werk van ’n professionele laksman – drie slagoffers, drie perfekte kopskote. En dis nie net die onverklaarbare gravering van ’n spoegkobra op die koeëldoppies – en die komende mediasirkus – wat Griessel laat bloed sweet nie. Twee van die oorledenes is lenige militêre tipes. Spesmagte. Of Spoke. Moeilikheid. Heel agter, in die hoofslaapkamer, is tekens van ’n gestoei, en te veel bewyse dat iemand ontvoer is. Bes moontlik ’n buitelander. Groter moeilikheid. Maar die paspoort is vals, die Britse konsulaat speel spioenasiespeletjies, en dieselfde huurmoordenaar slaan toe by die Kaapse Waterfront. Boonop neem die staat se duistere Sekuriteitsagentskap die ondersoek oor, en die Valke moet ’n vlugtende, baie vaardige Kaapse sakkeroller dringend opspoor om hul eer – en die demokrasie – te red. Maksimum moeilikheid.

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 10 by Deon Meyer
Cover of the book 'n Man van min belang by Deon Meyer
Cover of the book Skarlaken by Deon Meyer
Cover of the book Die erfgename van La Provence by Deon Meyer
Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 5 by Deon Meyer
Cover of the book Minnaar uit die vreemde by Deon Meyer
Cover of the book Kosbaar soos die lewe by Deon Meyer
Cover of the book Trapped by Deon Meyer
Cover of the book Die vrou in die blou mantel by Deon Meyer
Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 9 by Deon Meyer
Cover of the book Helene de Kock Omnibus 8 by Deon Meyer
Cover of the book Bushveld, Desert and Dogs by Deon Meyer
Cover of the book Die afreis van Abel Lotz by Deon Meyer
Cover of the book Die Benederyk by Deon Meyer
Cover of the book Tiendes van silwer by Deon Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy