Liefde en stryd

Die huwelik waarvan jy nog altyd gedroom het

Nonfiction, Religion & Spirituality
Cover of the book Liefde en stryd by John Eldredge, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John Eldredge ISBN: 9781415311301
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: March 28, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: John Eldredge
ISBN: 9781415311301
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: March 28, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Wat John en Stasi Eldredge vir mans en vroue onderskeidelik beteken het met hul topverkoperboeke Die ongetemde hart en Jy is bekoorlik!, sal Liefde en stryd vir alle getroude paartjies beteken. In Liefde en stryd skryf die John en Stasi Eldredge openlik en eerlik oor hul eie huwelik en oor dit wat hulle die afgelope meer as vyf-en-twintig jaar deurgemaak het. Hulle erken self: Die huwelik is ongelooflik moeilik! John en Stasi raai paartjies aan om dit sommer aan die begin van hul huwelike te erken en sodoende die skande en verwarring daarvan uit die weg te ruim. Dis onvermydelik dat ons gebrokenheid as mense in die huwelik na vore sal kom. Dit beteken nie jy’t iets verkeerd gedoen nie. God wil jou huwelik gebruik om by kwessies in jou lewe uit te kom wat aandag nodig het. John en Stasi bespreek onderwerpe soos die volgende: ’n Volmaakte storm Die grootste geskenk wat jy kan gee Meer as net kamermaats Hoe om ’n reg te baklei Leer om lief te hê Liefde en stryd wys paartjies hoe om vir hul liefde en geluk te veg en doen ’n beroep op mans en vroue om hierdie avontuur wat God vir hulle het, aan te pak. Lees Liefde en stryd en ontdek die huwelik waarvan jy nog altyd gedroom het.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book 558 Days (eBook) by John Eldredge
Cover of the book Reik na goud by John Eldredge
Cover of the book Hoe om drome en visioene te interpreteer by John Eldredge
Cover of the book Seën vir ’n Kleikind by John Eldredge
Cover of the book Vind rus in God se liefde by John Eldredge
Cover of the book Lei my, o Heilige Gees - Gebedeboek (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Verstaan die krag van jou denke by John Eldredge
Cover of the book Blessings of Grace (eBook) by John Eldredge
Cover of the book Jy kan weer begin (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Vir ewig (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Between the Covers by John Eldredge
Cover of the book Gebed - 'n kragtige wapen (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Ontsluit die poorte van die hemel by John Eldredge
Cover of the book Living to Please God (eBook) by John Eldredge
Cover of the book Begin die reis (eBoek) by John Eldredge
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy