Liefdesreis

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Liefdesreis by Susan Olivier, LAPA Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Susan Olivier ISBN: 9780799387841
Publisher: LAPA Uitgewers Publication: March 20, 2018
Imprint: Romanza Language: English
Author: Susan Olivier
ISBN: 9780799387841
Publisher: LAPA Uitgewers
Publication: March 20, 2018
Imprint: Romanza
Language: English

hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van susan olivier se vorige romanzas, bod op 'n biljoener, kylie se keuse en verborge obsessie.bod op 'n biljoener:agtien maande was nie lank genoeg om nico te vergeet nie, dit besef eva die oomblik toe sy hom weer sien, en skielik is sy glad nie meer seker dat sy van hom wil skei nie.kylie se keuse:toe kylie na jare in die buiteland terugkom om haar pa se plek in sy maatskappy in te neem, sit alex du preez daar. en daar's groot fout in die maatskappy. is hy die skuldige, heuningmond en al?verborge obsessie:na al die jare is michael meskin terug, nou die wereldbekende sakeman. maar hy straf haar, asof sonika die skuld dra vir sy swakheid van destyds, toe hy die omkoopgeld aanvaar en die pad gevat het, landuit.susan olivier het al twaalf romanzas geskryf. skryf is haar stokperdjie, want sy werk voltyds. met haar twee kinders wat nou albei uit die huis is, is daar gelukkig meer tyd vir haar gunstelingtydverdryf.

More books from LAPA Uitgewers

Cover of the book 'n Meermin vir Xander by Susan Olivier
Cover of the book As die liefde blom by Susan Olivier
Cover of the book ontembare bruid by Susan Olivier
Cover of the book n Geur vir elke vrou by Susan Olivier
Cover of the book Ou bloed by Susan Olivier
Cover of the book Katerina se mojo by Susan Olivier
Cover of the book Onvoorwaardelik syne by Susan Olivier
Cover of the book Formuleliefde by Susan Olivier
Cover of the book Ver anderkant Wiesenhof by Susan Olivier
Cover of the book Joune vir altyd by Susan Olivier
Cover of the book Duikmaats by Susan Olivier
Cover of the book Velaphi the penguin by Susan Olivier
Cover of the book Loui Fish by Susan Olivier
Cover of the book Adam op bestelling by Susan Olivier
Cover of the book Nommerpasmeisie by Susan Olivier
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy