Ná aan my hart

Nonfiction, Religion & Spirituality
Cover of the book Ná aan my hart by Christine Ferreira, Lux Verbi
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Christine Ferreira ISBN: 9780796316349
Publisher: Lux Verbi Publication: August 15, 2013
Imprint: Lux Verbi Language: Afrikaans
Author: Christine Ferreira
ISBN: 9780796316349
Publisher: Lux Verbi
Publication: August 15, 2013
Imprint: Lux Verbi
Language: Afrikaans

Die skilder Monet se tuin in Giverny in Frankryk bevat ’n mengelmoes van irisse, lelies, malvas, kappertjies, papawers, dahlias en ander blomme wat welig en deurmekaar groei, skryf Christine Ferreira. Geen besoeker se liriese beskrywing van die rye papawers, antieke rose en ander blomme kan jou voorberei op wat agter die hoë tuinmuur op jou wag nie. Net so is hierdie bundel vol oordenkings iets wat jy self moet ervaar. Maak dit deel van jou stilwordterapie en vier saam met Christine die mooi in die lewe. Sy skryf oor liefde, geloof en hoop – alles sake wat ná aan haar hart is. Elke storie is ’n klein blik op God se alomteenwoordigheid en sy betrokkenheid by elke aspek van ons daaglikse lewe. Haar boodskap is een van inspirasie wat jou met nuwe oë na jou verhouding met jouself, ander en God sal laat kyk. Algaande sal jy ook God se stem in sagte liefde hoor roep . . .

More books from Lux Verbi

Cover of the book Stories of real faith by Christine Ferreira
Cover of the book God se troos as jy swaar kry by Christine Ferreira
Cover of the book Haar ma se kind by Christine Ferreira
Cover of the book Duet by Christine Ferreira
Cover of the book Gesonde seks by Christine Ferreira
Cover of the book Marta by Christine Ferreira
Cover of the book Uit die Beek 2019 by Christine Ferreira
Cover of the book Maak jou huwelik affair-bestand by Christine Ferreira
Cover of the book 'n Tuin vir Tessa by Christine Ferreira
Cover of the book Shéri by Christine Ferreira
Cover of the book By fonteine langs by Christine Ferreira
Cover of the book Mispa by Christine Ferreira
Cover of the book Reënboog deur my trane by Christine Ferreira
Cover of the book Die ewigheid in my hart by Christine Ferreira
Cover of the book Gebede vir elke vrou by Christine Ferreira
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy