n Pa van formaat (eBoek)

Hoe om jou pa-wees met volle oorgawe uit te leef

Nonfiction, Family & Relationships, Parenting, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book n Pa van formaat (eBoek) by Johan Smith, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Johan Smith ISBN: 9781431601080
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 29, 2004
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Johan Smith
ISBN: 9781431601080
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 29, 2004
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Die moderne lewe is so gejaagd en veeleisend dat pa’s nie meer weet wat prioriteite is en wat nie. Baie pa’s weet nie waar om te vat en waar om te los nie, want alles en almal eis hulle deel. Om die waarheid te sê, daar is talle pa’s wat vra: Wie is ek werklik? en stuur noodkrete uit na enigiemand wat hulle kan help om ’n pa in die ware sin van die woord te wees.’N PA VAN FORMAAT wil op hierdie noodkrete antwoord. In sy nuutste boek vir pa’s beskryf bekende skrywer Johan Smith vir elke pa die Bybelse pad na ware pa-wees. Die doel van hierdie boek is om elke man prakties te begelei om ’n pa so reg na God se hart te wees. ’N PA VAN FORMAAT sal elke leser aanspoor om sy pa-wees met volle oorgawe uit te leef. Dit sal elke man help en begelei om ’n goeie pa vir sy kinders te wees; ’n pa wat daar is, betrokke is en ’n blywende, positiewe verskil maak in sy kinders se lewe.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book 101 gebede vir my dogter (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book The Deeper Christian Life (eBook) by Johan Smith
Cover of the book Die krag van gebed in jou lewe (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book Verby grense (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book Walking in Grace (eBook) by Johan Smith
Cover of the book Die 15 wette van voordurende groei by Johan Smith
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Graduates (eBook) by Johan Smith
Cover of the book Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie by Johan Smith
Cover of the book The Valley of Tears (eBook) by Johan Smith
Cover of the book Jy is 'n held by Johan Smith
Cover of the book GodMoments for You (eBook) by Johan Smith
Cover of the book Die kragtige gebed van 'n vrou (eBoek) by Johan Smith
Cover of the book Living in His light (eBook) by Johan Smith
Cover of the book A Man without Ambition (eBook) by Johan Smith
Cover of the book Jy is Bekoorlik by Johan Smith
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy