Om jou te vind

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Om jou te vind by Kristel Loots, LAPA Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kristel Loots ISBN: 9780799391459
Publisher: LAPA Uitgewers Publication: December 4, 2018
Imprint: LAPA Uitgewers Language: English
Author: Kristel Loots
ISBN: 9780799391459
Publisher: LAPA Uitgewers
Publication: December 4, 2018
Imprint: LAPA Uitgewers
Language: English

Kristel Loots se vorige liefdesverhale weer in 'n omnibus beskikbaar!Kristel Loots is bekend vir haar fyn humorsin en besondere vermoe om haar karakters uit te beeld.Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Kristel se vorige liefdesverhale, Liefde op Vergeetbaai, Kiki se kroonprins en Sieraad uit as. Liefde op Vergeetbaai:Irmariana koop die kothuis langs Zak de Beer, wat sy privaatheid beskerm en 'n muur tussen hulle wil oprig. Vergeetbaai is afgesonder en hulle loop mekaar (noodwendig) raak. Irmariana het Vergeetbaai toe gekom om weer heel te word en om te werk aan haar jongste kinderboek. Sy durf nie toelaat dat 'n man haar aandag aftrek nie. Selfs al is hy uiters aantreklik en betowerend.Kiki se kroonprins:Kiki moet 'n onderhoud voer met 'n skatryk hubare sakeman wat die erfgenaam van Kroukamp Internasionaal is, Olaf Kroukamp. Hulle voer klere en skoonheidsmiddele uit. Hy het ook 'n boek geskryf wat mense aan die praat het en verkoop selfs die filmregte daarvoor. Kiki le hom voor toe hy met sy honde gaan stap. Later pas sy sy herehuis en honde op. Olaf wen 'n literere prys en vra Kiki om hom te vergesel. Haar ekskerel, Roger sien die insetsel op televisie en spoor haar op. Hy doen alles in sy vermoe om Kiki en Olaf se verhouding te laat sneuwel.Sieraad uit as:Janette gaan woon 'n week lank in afsondering as proefkonyn vir navorsing oor die rookgewoonte. Kameras volg inwoners se verslawing. Sy sukkel om haar gevoelens vir die ghoeroe, Marnitz Marais te onderdruk. Janette is ook die troostante vir die tydskrif waarvoor sy as joernalis werk. 'n Super Girl sorg vir heelwat intrige en doen alles in haar vermoe om Marnitz en Janette se ontluikende verhouding te saboteer...

More books from LAPA Uitgewers

Cover of the book Somersprokie by Kristel Loots
Cover of the book Duiwel in 'n snyerspak by Kristel Loots
Cover of the book Prof Fungus(13) en die onsigbare skurk by Kristel Loots
Cover of the book Moelikheid met 'n meermin by Kristel Loots
Cover of the book Romanse in beseringstyd by Kristel Loots
Cover of the book 'n Man op sig by Kristel Loots
Cover of the book Die kinders van Chronos by Kristel Loots
Cover of the book Dans van liefde by Kristel Loots
Cover of the book Bootnimf by Kristel Loots
Cover of the book Joune vir altyd by Kristel Loots
Cover of the book Veronica by Kristel Loots
Cover of the book Op soek na 'n held by Kristel Loots
Cover of the book Isabelle by Kristel Loots
Cover of the book As die liefde blom by Kristel Loots
Cover of the book Huweliksklokkies op Jakkalswater by Kristel Loots
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy