Onweerstaanbare passie

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Onweerstaanbare passie by Marijke Greeff, LAPA Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marijke Greeff ISBN: 9780799391978
Publisher: LAPA Uitgewers Publication: February 1, 2019
Imprint: Romanza Language: English
Author: Marijke Greeff
ISBN: 9780799391978
Publisher: LAPA Uitgewers
Publication: February 1, 2019
Imprint: Romanza
Language: English

Onweerstaanbare passie is 'n samestelling van drie van Marijke Greeff se vorige Romanzas 'n Ongewone meisie Soleil en die sakeman en Formuleliefde.'n Ongewone meisie:Juli Baxter moet die aantreklike Zack beskerm want iemand wil hom uit die weg ruim. Sy red sy lewe twee keer en albei besef daar is geen keer aan die magnetisme tussen hulle nie.Soleil en die sakeman:Soleil is agtien toe sy 'n hartstogtelike nag saam met Jason beleef. Toe verdwyn hy. Nugter weet waarheen. Twaalf jaar later keer hy terug. Maar hy het 'n berekende sakeman geword. Formuleliefde:Formule-een-wereldkampioen Jarod verpes die media maar hy laat Catherine 'n joernalis onder valse voorwendsels naby hom toe. Hy kan haar nie weerstaan nie ... totdat hy sy intiemste besonderhede op haar koerant se voorblad lees.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Onweerstaanbare passie is 'n samestelling van drie van Marijke Greeff se vorige Romanzas 'n Ongewone meisie Soleil en die sakeman en Formuleliefde.'n Ongewone meisie:Juli Baxter moet die aantreklike Zack beskerm want iemand wil hom uit die weg ruim. Sy red sy lewe twee keer en albei besef daar is geen keer aan die magnetisme tussen hulle nie.Soleil en die sakeman:Soleil is agtien toe sy 'n hartstogtelike nag saam met Jason beleef. Toe verdwyn hy. Nugter weet waarheen. Twaalf jaar later keer hy terug. Maar hy het 'n berekende sakeman geword. Formuleliefde:Formule-een-wereldkampioen Jarod verpes die media maar hy laat Catherine 'n joernalis onder valse voorwendsels naby hom toe. Hy kan haar nie weerstaan nie ... totdat hy sy intiemste besonderhede op haar koerant se voorblad lees.

More books from LAPA Uitgewers

Cover of the book Om Kobus te ken by Marijke Greeff
Cover of the book Onder 'n sterrehemel by Marijke Greeff
Cover of the book Teken van sy liefde by Marijke Greeff
Cover of the book Jabulani the elephant by Marijke Greeff
Cover of the book Droomland by Marijke Greeff
Cover of the book Drome word waar by Marijke Greeff
Cover of the book Waar boosheid broei by Marijke Greeff
Cover of the book Ontwakende passie by Marijke Greeff
Cover of the book Kammabruid by Marijke Greeff
Cover of the book Genoeg is genoeg by Marijke Greeff
Cover of the book Haar vreemde besoeker by Marijke Greeff
Cover of the book Prooi by Marijke Greeff
Cover of the book Middernagminnaar by Marijke Greeff
Cover of the book Anderkant vergeet by Marijke Greeff
Cover of the book Want daar's skoenlappers by Marijke Greeff
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy