Ou bloed

Mystery & Suspense, Fiction & Literature
Cover of the book Ou bloed by Peet Venter, LAPA Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Peet Venter ISBN: 9780799361575
Publisher: LAPA Uitgewers Publication: January 6, 2013
Imprint: LAPA Uitgewers Language: English
Author: Peet Venter
ISBN: 9780799361575
Publisher: LAPA Uitgewers
Publication: January 6, 2013
Imprint: LAPA Uitgewers
Language: English

Thys Krige is al vyftien jaar op die spoor van sy pa se moordenaar. Keer op keer bevind hy hom in 'n doodloopstraat. Krige het in sy soektog 'n vennoot waarvan hy nooit geweet het nie en hierdie mens glo nie net in bloedige en grusame geregtigheid nie, hy gee uitvoering daaraan. Venter lei die leser na tonele wat die bloed laat stol, na die donker en droewe wereld van dwelms en kinderhandel. En ja, daar is 'n vrou, een wat al 'n pad saam met Krige geloop het.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Thys Krige is al vyftien jaar op die spoor van sy pa se moordenaar. Keer op keer bevind hy hom in 'n doodloopstraat. Krige het in sy soektog 'n vennoot waarvan hy nooit geweet het nie en hierdie mens glo nie net in bloedige en grusame geregtigheid nie, hy gee uitvoering daaraan. Venter lei die leser na tonele wat die bloed laat stol, na die donker en droewe wereld van dwelms en kinderhandel. En ja, daar is 'n vrou, een wat al 'n pad saam met Krige geloop het.

More books from LAPA Uitgewers

Cover of the book Amper 'n bruid by Peet Venter
Cover of the book Net jy (Duet) by Peet Venter
Cover of the book Droomland by Peet Venter
Cover of the book Vir altyd (Duet) by Peet Venter
Cover of the book Sjokoladesoene by Peet Venter
Cover of the book Dans van liefde by Peet Venter
Cover of the book Velaphi the penguin by Peet Venter
Cover of the book Vlindervlerke by Peet Venter
Cover of the book Tussen jazz en rock by Peet Venter
Cover of the book Vonkpos vir die hart by Peet Venter
Cover of the book Skuldig by Peet Venter
Cover of the book Moordlys by Peet Venter
Cover of the book Donker leuens by Peet Venter
Cover of the book Prof Fungus(13) en die onsigbare skurk by Peet Venter
Cover of the book Anderkant die morester by Peet Venter
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy