Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal

Nonfiction, Reference & Language, Education & Teaching, Elementary
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 7 Huistaal by Rina Lamprecht, Annette Lighthelm, Marietta Murray, Magdel Van Tonder, Sylvia Plaatjies, Best Books
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Rina Lamprecht, Annette Lighthelm, Marietta Murray, Magdel Van Tonder, Sylvia Plaatjies ISBN: 9781770029439
Publisher: Best Books Publication: October 31, 2013
Imprint: Best Books Language: Afrikaans
Author: Rina Lamprecht, Annette Lighthelm, Marietta Murray, Magdel Van Tonder, Sylvia Plaatjies
ISBN: 9781770029439
Publisher: Best Books
Publication: October 31, 2013
Imprint: Best Books
Language: Afrikaans

Piekfyn Afrikaans Graad 7 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante en kontemporêre leerstof en piekfyn illustrasies om jou visuele geletterdheid te ontwikkel. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer sodat die kennis wat jy opdoen, jou ervaringswêreld verryk en jou sodoende deeglik voorberei vir graad 8. Die aktiwiteite is gerig op jou verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, woordspeletjies, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is jou voorland. Omrede jy self, saam met maat of in groepe jou en ander se werk gaan assesseer, bly jy deurgaans op hoogte van jou vordering. Jy word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en jy word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In ʼn neutedop en die piekfyn Indeks gaan jou voorbereiding vir enige soort taak seepglad laat verloop. Geniet ʼn Piekfyn-leerervaring!

More books from Best Books

Cover of the book The Middle-aged Ghost Whisperer: Box Set: Books 1-3 by Rina Lamprecht, Annette Lighthelm, Marietta Murray, Magdel Van Tonder, Sylvia Plaatjies
Cover of the book Verhalten Sie Soch Wie Eine Dame, Denken Sie Nicht Wie Ein Mann! ( Der wahre MaBstab fur wie Manner und Frauen Ansicht Liebe, Intimitat, Beziehungen und Vertrauen ) by Rina Lamprecht, Annette Lighthelm, Marietta Murray, Magdel Van Tonder, Sylvia Plaatjies
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 8 Huistaal by Rina Lamprecht, Annette Lighthelm, Marietta Murray, Magdel Van Tonder, Sylvia Plaatjies
Cover of the book Any Given Sundae (Cozy Mystery) by Rina Lamprecht, Annette Lighthelm, Marietta Murray, Magdel Van Tonder, Sylvia Plaatjies
Cover of the book The Lost Continent by Rina Lamprecht, Annette Lighthelm, Marietta Murray, Magdel Van Tonder, Sylvia Plaatjies
Cover of the book Best Books Study Work Guide: My Children! My Africa! by Rina Lamprecht, Annette Lighthelm, Marietta Murray, Magdel Van Tonder, Sylvia Plaatjies
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Huistaal by Rina Lamprecht, Annette Lighthelm, Marietta Murray, Magdel Van Tonder, Sylvia Plaatjies
Cover of the book Witches' Brew by Rina Lamprecht, Annette Lighthelm, Marietta Murray, Magdel Van Tonder, Sylvia Plaatjies
Cover of the book Best Books Study Work Guide: Poems From All Over Gr 11 HL by Rina Lamprecht, Annette Lighthelm, Marietta Murray, Magdel Van Tonder, Sylvia Plaatjies
Cover of the book Chocolate To Die For by Rina Lamprecht, Annette Lighthelm, Marietta Murray, Magdel Van Tonder, Sylvia Plaatjies
Cover of the book Witches and Wine: Box Set: Books 1-3 by Rina Lamprecht, Annette Lighthelm, Marietta Murray, Magdel Van Tonder, Sylvia Plaatjies
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Graad 7 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal by Rina Lamprecht, Annette Lighthelm, Marietta Murray, Magdel Van Tonder, Sylvia Plaatjies
Cover of the book Landscapes of poems for Gr 12 Second Additional Language by Rina Lamprecht, Annette Lighthelm, Marietta Murray, Magdel Van Tonder, Sylvia Plaatjies
Cover of the book English for Life Learner's Book Grade 5 Home Language by Rina Lamprecht, Annette Lighthelm, Marietta Murray, Magdel Van Tonder, Sylvia Plaatjies
Cover of the book Live and Let Diet by Rina Lamprecht, Annette Lighthelm, Marietta Murray, Magdel Van Tonder, Sylvia Plaatjies
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy