Pleisters vir die siel - omnibus (eBoek)

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Pleisters vir die siel - omnibus (eBoek) by Riekert Botha, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Riekert Botha ISBN: 9781431611690
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 2, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Riekert Botha
ISBN: 9781431611690
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 2, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Is jy op soek na pleisters wat jy op enige seer kan plak? Ook dié diep binne-in jou? Dan is Riekert Botha se PLEISTERS VIR DIE SIEL - OMNIBUS net die medisyne wat jy nodig het. Hierdie boek is ’n verwerking van Riekert en Derrich Gardner se Saterdagoggend-gesprekke op RSG. Riekert het hierdie platvorm vir ses jaar gebruik om vir mense die beste nuus ooit te verkondig. Elke hoofstuk in hierdie omnibus kyk na verskeie vrae rondom ʼn kwessie wat deel vorm van die Christen se daaglikse lewe en denkwêreld. Die gedeelte eindig dan met ʼn “pleister” of troosboodskap wat die seer rondom die bepaalde kwessie kan genees. Riekert bespreek relevante vrae wat gelowiges daagliks hoor of self vra, soos: “Hoekom moet ons bid as God in elk geval alles weet?”, “Hoekom het God Vigs toegelaat?” en “Gaan my troeteldiere hemel toe?” PLEISTERS VIR DIE SIEL - OMNIBUS, met sy meer as 90 geestelike pleisters, is ’n moet vir lesers. Die kort boodskappe het waarlik ’n kragtige impak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Geliefde Rebel by Riekert Botha
Cover of the book Die 15 wette van voordurende groei by Riekert Botha
Cover of the book Kinders en die Bonatuurlike by Riekert Botha
Cover of the book Hoor God se stem (eBoek) by Riekert Botha
Cover of the book More is Maandag (eBoek) by Riekert Botha
Cover of the book 101 Bible Stories for Toddlers (eBook) by Riekert Botha
Cover of the book ’n Tyd om lief te hê by Riekert Botha
Cover of the book Prayers for Little Hearts (eBook) by Riekert Botha
Cover of the book The A to Z of Names (Revised and Expanded Edition) by Riekert Botha
Cover of the book Elke dag 'n nuwe begin by Riekert Botha
Cover of the book Blessings of Hope (eBook) by Riekert Botha
Cover of the book Raindrops from Heaven (eBook) by Riekert Botha
Cover of the book Die ontmoeting (eBoek) by Riekert Botha
Cover of the book Verstaan die krag van jou denke by Riekert Botha
Cover of the book Oktober-kind (eBoek) by Riekert Botha
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy