Populer (eBoek)

n Ware verhaal oor hoe die gejaag na gewildheid 'n lewe kan verwoes

Nonfiction, Family & Relationships, Adolescence, Kids, Religion, Christianity, Fiction - YA
Cover of the book Populer (eBoek) by Tindell Baldwin, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Tindell Baldwin ISBN: 9781431613960
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 1, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Tindell Baldwin
ISBN: 9781431613960
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 1, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Op 15 moes Tindell Baldwin ’n keuse maak – bly op die pad wat haar Christelike gesin aangedui het, of klim die sosiale leer wat duidelik vir die gewildste meisie baie pret sou verseker. Sy het haar keuse gemaak en uitgegaan om die lewe te lei wat sy gedink het sy wou hê. In POPULÊR deel sy uitdagende, rou insigte oor haar jongmeisie-reis deur hoërskool. Sy vertel van die plekke waarheen sy nooit beplan het om te gaan nie en die seer wat sy nie verwag het om te ervaar nie. Sy skryf helder en eerlik om enigiemand te help wat dit oorweeg om dieselfde pad te volg. POPULÊR is verdeel in twee dele – die een wat die skadukant van ’n jong meisie se lewe wys, en dan volg die ligkant waar sy vertel hoe sy teruggestrompel het na God en sy genade ontdek het.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Op 15 moes Tindell Baldwin ’n keuse maak – bly op die pad wat haar Christelike gesin aangedui het, of klim die sosiale leer wat duidelik vir die gewildste meisie baie pret sou verseker. Sy het haar keuse gemaak en uitgegaan om die lewe te lei wat sy gedink het sy wou hê. In POPULÊR deel sy uitdagende, rou insigte oor haar jongmeisie-reis deur hoërskool. Sy vertel van die plekke waarheen sy nooit beplan het om te gaan nie en die seer wat sy nie verwag het om te ervaar nie. Sy skryf helder en eerlik om enigiemand te help wat dit oorweeg om dieselfde pad te volg. POPULÊR is verdeel in twee dele – die een wat die skadukant van ’n jong meisie se lewe wys, en dan volg die ligkant waar sy vertel hoe sy teruggestrompel het na God en sy genade ontdek het.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Blessings of Hope (eBook) by Tindell Baldwin
Cover of the book Wees mooi vir altyd by Tindell Baldwin
Cover of the book Die kleur van verlange by Tindell Baldwin
Cover of the book Vrygelaat by Tindell Baldwin
Cover of the book Lists for Simple Living by Tindell Baldwin
Cover of the book Vry om te leef by Tindell Baldwin
Cover of the book Die tuiskoms (eBoek) by Tindell Baldwin
Cover of the book Wanneer die Heilige Gees Werk by Tindell Baldwin
Cover of the book The Bottom Line by Tindell Baldwin
Cover of the book Dans van die engele (eBoek) by Tindell Baldwin
Cover of the book Praat Nuut Leef Nuut by Tindell Baldwin
Cover of the book Liefde en stryd by Tindell Baldwin
Cover of the book Wees oorgehaal vir die lewe! by Tindell Baldwin
Cover of the book Die krag van gebed in jou lewe (eBoek) by Tindell Baldwin
Cover of the book Die 4 pilare van sukses by Tindell Baldwin
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy