PROESELTJIES STORIELEKKERTE 4 (Voorheen Omnibus 4)

1 WAT ‘N DROOM KOS 2 SEKELSON 3 AS DIE VYEBOOM BOT 4 GAT IN DIE MUUR

Romance, Inspired Romance, Fiction & Literature, Action Suspense, Historical
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 4 (Voorheen Omnibus 4) by Annico van Vuuren, Annico van Vuuren
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Annico van Vuuren ISBN: 1230001185034
Publisher: Annico van Vuuren Publication: June 18, 2016
Imprint: Language: Afrikaans
Author: Annico van Vuuren
ISBN: 1230001185034
Publisher: Annico van Vuuren
Publication: June 18, 2016
Imprint:
Language: Afrikaans

Proeseltjies Storielekkerte 4, bestaan uit vier van Annico van Vuuren se moetlees epiese verhale, een waarvan nog nooit in eBoekformaat verskyn het nie. Dit bestaan uit:

1 WAT ‘N DROOM KOS

2 SEKELSON

3 AS DIE VYEBOOM BOT

4 GAT IN DIE MUUR

Dis vier stories wat dieper aan die siel kerf: In geval van: WAT ‘N DROOM KOS en GAT IN DIE MUUR word die aanslag van die lewe op die jong gemoed realisties gebeeld tot waar drome moet eindig of selfs waar die klein ou lyfie sterf voor die aanslag van dwelmmisbruik, egskeiding en ‘n eie plekkie wat nie meer is nie.

En in die ou lange: SEKELSON, leer die leser vir Dawid Botha ken: ‘n Kléin Dawid wat moes uitvind hy is ‘n skandedoppie – met Pa-Martiens wat dalk nié sy pa is nie – maar hy moet darem seker die Hemelse Vader se kind wees? Hy soek ‘n vleisgesig  pa, maar raak net verdwaal in die gang wat in die Alsiende Oog inloop – ‘n Oog wat hom onophoudelik uit  die portretraam onder oog hou.

Dawid se loop, aan die einde van die negentiende eeu in die Oos-Transvaal, is nie net vol oorlog nie, maar is boonop stom: ook vir die liefde wat in sy hart oorloop vir Johanna – dalk sy suster? – omdat hy eendag, toe daar twee geweerskote klap, moes skree om te waarsku en hy kon nie.

Nou loop Dawid ‘n enkeling se pad, maar altyd terug na sy mense toe: deur die Boereoorlog, maar hy ontferm hom oor oorlogswesies; na die goudvelde maar hy deel sy rykdom; na die krotbuurtes van die jong Johannesburg, maar hy bring seën aan die veragterdes. 

En hy loop dié opdraandpad tot in die genade van ‘n skerfie sekelson.

En AS DIE VYEBOOM BOT: Hierdie sielkerfende verhaal vind aanklank by SEKELSON: wat ook uit gister se Boereharte groei en waarin die karakters – gewone Afrikaners – kan opstaan in ‘n onoorwinlike geloof. 

Lesers, hierdie is waarlik spesiaal.

More books from Annico van Vuuren

Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 10 (Voorheen Omnibus 10) by Annico van Vuuren
Cover of the book OES DIE STOF by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 6 (Voorheen Omnibus 6) by Annico van Vuuren
Cover of the book Tussen Mure by Annico van Vuuren
Cover of the book SEKELSON by Annico van Vuuren
Cover of the book BLOED SKREE: DRIé EEN TWEE by Annico van Vuuren
Cover of the book 'N VLERMUISIE VIR KERSFEES by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 1 (Voorheen: OMNIBUS 1) by Annico van Vuuren
Cover of the book BLOU MOORD by Annico van Vuuren
Cover of the book NOODPLAN by Annico van Vuuren
Cover of the book BOEF met VLERKIES by Annico van Vuuren
Cover of the book ONTHOU OM TE VERGEET by Annico van Vuuren
Cover of the book TERUG SON TOE by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 2 (Voorheen: OMNIBUS 2) by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 3 (Voorheen Omnibus 3) by Annico van Vuuren
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy