Prooi

Mystery & Suspense, Fiction & Literature
Cover of the book Prooi by Deon Meyer, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Deon Meyer ISBN: 9780798177764
Publisher: Human & Rousseau Publication: October 8, 2018
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Deon Meyer
ISBN: 9780798177764
Publisher: Human & Rousseau
Publication: October 8, 2018
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Kapteins Griessel en Cupido wil van meet af aan nie dié docket hê nie. Die een van Johnson Johnson, oud-poliesman, sy lyk gekry langs die treinspoor anderkant Drie Susters. Want die saak is weke oud. Yskoud. Opgeneuk deur die SAPD, afgedwing op die Valke. Twee passasiers op die wêreld se luuksste trein – waaruit Johnson klaarblyklik gespring het – is spoke. En die arrogante beamptes by die BBP-Beskermingseenheid lieg soos tannetrekkers. Oor kardinale inligting. Negeduisend kilometer noord leef Daniel Darret sy nuwe, eenvoudige lewe in Bordeaux. Tot Ronnie May opdaag, en hom vra om nog een keer te jag. Sy prooi is die staatsgekaapte president van sy tuisland. Want dít is wat Daniel in die ou dae gedoen het, toe hy ’n laksman vir die Stasi en KGB was. Kan die Valke die gemors betyds ontrafel om die sluipmoord te keer? Kan Daniel die meedoënlose Russiese agente ontglip wat hom tot elke prys wil elimineer? En gaan Bennie dit alles oorleef om eindelik vir Alexa Barnard te vra om te trou?

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Op vlerke van die wind by Deon Meyer
Cover of the book Orion by Deon Meyer
Cover of the book Karoonag by Deon Meyer
Cover of the book 'n Oomblik in die wind by Deon Meyer
Cover of the book Goue gerf by Deon Meyer
Cover of the book Mine by Deon Meyer
Cover of the book Leeus met letsels (skooluitgawe) by Deon Meyer
Cover of the book 'n Vonk van liefde by Deon Meyer
Cover of the book Helene de Kock Omnibus 12 by Deon Meyer
Cover of the book Donkermaan by Deon Meyer
Cover of the book 150 Stories by Deon Meyer
Cover of the book Trapped by Deon Meyer
Cover of the book Onsigbaar by Deon Meyer
Cover of the book Sondag by Deon Meyer
Cover of the book Man van gister by Deon Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy