Ridder in 'n wit jas

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Ridder in 'n wit jas by Amelia Strydom, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Amelia Strydom ISBN: 9780624067146
Publisher: Tafelberg Publication: July 7, 2014
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Amelia Strydom
ISBN: 9780624067146
Publisher: Tafelberg
Publication: July 7, 2014
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Carli het die werk by die mobiele kliniek bitter nodig. Haar suster en swaer se dood beteken sy moet baie vinnig werk en goedkoop blyplek vind, en die Karoo bied albei. Dít en herstelkans van die trauma van haar suster se “ongeluk”. Maar op die plaas Sielerus aangekom, loop dinge dadelik skeef. Dodelik aantreklike dokter Eben Greyling was ’n manlike kollega te wagte en wil absoluut nié ’n vrou daar hê nie. Boonop kom daar ’n onwelkome oproep van die fertiliteitskliniek waar Carli voor die ongeluk as surrogaat wou optree vir haar suster. Sy móét hierdie werk behou, en teen sy beterwete bied Eben ’n proeftydperk aan. Sal Carli die skanse rondom sy hart afbreek en haarself onmisbaar maak – in sy kliniek én sy lewe? Of gaan haar geheim ’n wig tussen hulle indryf?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Carli het die werk by die mobiele kliniek bitter nodig. Haar suster en swaer se dood beteken sy moet baie vinnig werk en goedkoop blyplek vind, en die Karoo bied albei. Dít en herstelkans van die trauma van haar suster se “ongeluk”. Maar op die plaas Sielerus aangekom, loop dinge dadelik skeef. Dodelik aantreklike dokter Eben Greyling was ’n manlike kollega te wagte en wil absoluut nié ’n vrou daar hê nie. Boonop kom daar ’n onwelkome oproep van die fertiliteitskliniek waar Carli voor die ongeluk as surrogaat wou optree vir haar suster. Sy móét hierdie werk behou, en teen sy beterwete bied Eben ’n proeftydperk aan. Sal Carli die skanse rondom sy hart afbreek en haarself onmisbaar maak – in sy kliniek én sy lewe? Of gaan haar geheim ’n wig tussen hulle indryf?

More books from Tafelberg

Cover of the book Marlene en die macho man by Amelia Strydom
Cover of the book Wat Meisies moet weet by Amelia Strydom
Cover of the book Oliver Strange and the journey to the swamps (school edition) by Amelia Strydom
Cover of the book Tafelberg Short: The Politics of Pregnancy by Amelia Strydom
Cover of the book Wanneer die skadu's wyk by Amelia Strydom
Cover of the book Wanneer die nuwe dag breek by Amelia Strydom
Cover of the book Ena Murray Keur 14 by Amelia Strydom
Cover of the book Stiletto (English) by Amelia Strydom
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 12 by Amelia Strydom
Cover of the book Lelie van die laagte by Amelia Strydom
Cover of the book Stormpad na Vadersrust by Amelia Strydom
Cover of the book Lang pad na liefde by Amelia Strydom
Cover of the book Die Poort 2: Reisigers by Amelia Strydom
Cover of the book The Keeper of the Kumm by Amelia Strydom
Cover of the book Reënboog van koraal by Amelia Strydom
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy