Romanse agter die skerms

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Romanse agter die skerms by Helena Hugo, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helena Hugo ISBN: 9780624052074
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Helena Hugo
ISBN: 9780624052074
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Colette kyk elke maand in haar gunsteling-tydskrif wie hierdie keer die held van die maand is. In ‘n kompetisie wat net so gewild soos Idols is, wen een gelukkige meisie ‘n naweek saam met daardie maand se held op ‘n romantiese gasteplaas. Colette glo nie juis so ‘n afpaar vir ‘n naweek – boonop met die media konstant naby – kan baie romanties wees nie.  In ‘n konkelary, skryf haar vriende by die tydskrif vir Colette in en sorg dat sy ‘n week wen saam met die Desemberheld: Emile. Maar Emile is juis die een man saam met wie Colette nié wil wees nie. Want hy hét al haar hart gebreek. En sy kan hom nie verdra nie. Sal hierdie naweek hulle weer bymekaar bring? Of is dit die aantreklike Antoine de La Roche wat Colette se hart sal verower? Romanse agter die skerms is weer ‘n lekker verhaal uit Helena Hugo se pen – hierdie keer met ‘n spook of twee wat lesers lank sal vermaak.

More books from Tafelberg

Cover of the book Reëls van die spel (Ultrasatyn) by Helena Hugo
Cover of the book Toxic mix by Helena Hugo
Cover of the book Lydia en die loodgieter by Helena Hugo
Cover of the book Anton Rupert: 'n lewensverhaal by Helena Hugo
Cover of the book What every boy should know by Helena Hugo
Cover of the book 'n Wêreld sonder grense by Helena Hugo
Cover of the book Dogtective William and the Diamond Smugglers by Helena Hugo
Cover of the book Risk & reward by Helena Hugo
Cover of the book Kringe in 'n bos: Skooluitgawe by Helena Hugo
Cover of the book Ena Murray Keur 7 by Helena Hugo
Cover of the book Iemand soos jy by Helena Hugo
Cover of the book Not the movie of the week by Helena Hugo
Cover of the book Ena Murray Omnibus 30 by Helena Hugo
Cover of the book Drome van liefde by Helena Hugo
Cover of the book Tracking the future by Helena Hugo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy