Schalkie van Wyk Keur 7

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 7 by Schalkie van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie van Wyk ISBN: 9780624050612
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie van Wyk
ISBN: 9780624050612
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

In Bloeisels in die wind ontmoet Sonja die aantreklike Arno Landman. Maar hoe ken haar ouma Hannah dié man, en hoekom reageer sy so geskok op die blote noem van sy naam? Spoedig leer Sonja dat dit nie net jong mense is wat gekasty word deur die pyn van die liefde nie. In Winter van heimwee word Hermien du Preez verwyt vir die dood van haar kleinboet Jacques. Dié las kan Hermien nog dra, maar dan betrap sy haar stiefma in ’n warm omhelsing met ’n onbekende vreemdeling, terwyl haar vader weg is op ’n sakebesoek. Hermien ontdek dat die lewe oor jou kan loop... maar steeds veg jy vir dit wat jy wil hê. En in Ongetemde hart spat Tanya se liefdesdroom aan skerwe toe dokter Johan Neethling sy verlowing aan Ansunette Raath bekend maak, terwyl Tanya altyd oortuig was hy is aan háár getrou. Sy vlug na Silwersee om van die skok te herstel. Hier ontmoet sy die welvarende sakeman Bernard Zandberg, ’n vriend van Johan. Net toe dit lyk of hulle mekaar begin vind, verskyn die beeldskone Zania de Necker, Bernard se jeugliefde, op die toneel. Dan daag Johan ook op, vasbeslote om Tanya terug te wen…

More books from Tafelberg

Cover of the book Spoelgoud by Schalkie van Wyk
Cover of the book Dis koue kos, skat by Schalkie van Wyk
Cover of the book Snoeiskêr by Schalkie van Wyk
Cover of the book Sushi en sjampanje by Schalkie van Wyk
Cover of the book The Lost Boys of Bird Island by Schalkie van Wyk
Cover of the book Vyf vir vreugde by Schalkie van Wyk
Cover of the book Hoe kwesbaar die hart by Schalkie van Wyk
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 12 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Baas van Babilon by Schalkie van Wyk
Cover of the book Ena Murray Keur 1 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Wanneer die skadu's wyk by Schalkie van Wyk
Cover of the book Thula-Thula (English Edition) by Schalkie van Wyk
Cover of the book 'n Juffrou vir Skurwekop by Schalkie van Wyk
Cover of the book Die engel rook skelm by Schalkie van Wyk
Cover of the book Jannie Mouton: And then they fired me by Schalkie van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy