Seën vir ’n Kleikind

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Seën vir ’n Kleikind by Maretha Maartens, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Maretha Maartens ISBN: 9781415315392
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: December 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Maretha Maartens
ISBN: 9781415315392
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: December 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Klein Agnes Botha het die some van God se kleed by haar hoor verbydruis. As driejarige het sy ’n Verbondskind geword. Maar later het daar ’n Egiptiese skarabee-kewer aan ’n hangertjie om haar nek rondgeswaai. ’Noem dit maar my lucky charm,’ het sy gesê. Die sandsteenhangertjie word die simbool van die doodsbestaan waarin Agnes lank voortploeter. Agnes se storie is anders. Dit word die verhaal van ’n soekende vrou wat in die Good Guys’ Club dans, maar ’n Persoon opmerk wat haar agtervolg, asof Hy die verbond tussen Hom en haar steeds onthou. Agnes gaan die huwelik binne met hope onuitgesorteerde bagasie uit die verlede. Sy weet dat sy haar greep op die waarheid verloor en haar jong eggenoot by haar innerlike chaos betrek het. Sy beleef skrikwekkende laagtepunte en dramatise ingrypings van God in haar lewe. Die nag ná haar mastektomie dink sy: ons is die ouers van ’n kind wat anders is. Ons is deur rusies, skuldverplasing, geloofverlies, wanhoop en verdriet. Ek kan skaars onthou dat ek ooit ’n kind was. Dat die ergste nog voorlê, weet sy nie toe sy een lenteoggend peinsend na die kat wat ’n veldmuis bekruip, staan en kyk. Dié oggend dink sy juis: daar is altyd iets wat van iewers af aankom, altyd die groot onverwagte. Toe die ergste gebeur, weet Klaus ook nie verder nie. ‘God het nie juis sy beste vir ons gegee nie,’ verwoord hy háár verwarde gedagtes. Seën vir ‘n kleikind is ’n meesleurende verhaal waarin jy die raaisels van jou eie bestaan sal herken. Agnes het haar op één feit beroep: ‘Daar is vir my gebid toe ek nog ’n onskuldige kind was. God noem Homself die Hoorder van gebed. Voordat ek sterf, moet ek weet of Hy vandag nog die Betroubare genoem kan word.’

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book New Every Morning (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Leaders (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book Detoks vir die siel (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book A Pocket Book of Prayers for Busy People (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book Gewete van klip (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Openbaring ontsluit (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Bible Promises for Your Every Need (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book No Compromise (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book ’n Venster vir die son by Maretha Maartens
Cover of the book Die krag van 'n vrou wat bid - Oordenkings (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Following Jesus by Maretha Maartens
Cover of the book The Blessed Christian Life (eBook) by Maretha Maartens
Cover of the book Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek) by Maretha Maartens
Cover of the book Die koms van die dier by Maretha Maartens
Cover of the book 101 gebede vir my dogter (eBoek) by Maretha Maartens
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy