Siende blind

Mystery & Suspense, Thrillers, Fiction & Literature
Cover of the book Siende blind by Chanette Paul, LAPA Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Chanette Paul ISBN: 9780799361636
Publisher: LAPA Uitgewers Publication: January 7, 2013
Imprint: LAPA Uitgewers Language: English
Author: Chanette Paul
ISBN: 9780799361636
Publisher: LAPA Uitgewers
Publication: January 7, 2013
Imprint: LAPA Uitgewers
Language: English

Op 'n Sondagoggend terwyl hulle ontbyt maak, vra Cara haar sielemaat en eggenoot waarom hy die afgelope tyd so stil is. Sy kry 'n sielsverbryselende antwoord. Vir Cara voel dit soos die einde van alles. Dis egter net die eerste tand van die duiwelsvurk wat haar veilige kokon deurboor. Haar hele lewe ontaard in 'n blivet, daardie optiese illusie waar twee onversoenbare perspektiewe tegelykertyd ewe daar, en nie daar is nie. ASrens is daar waarhede en oral is leuens. Om te oorleef moet Cara vasstel waarom sy die teiken is van die oormag rampe wat haar tref - en wie die hef in die hand het. Maar as rykmansdogter en fiksieskrywer wat glo in gelukkige eindes, is sy allesbehalwe toegerus daarvoor.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Op 'n Sondagoggend terwyl hulle ontbyt maak, vra Cara haar sielemaat en eggenoot waarom hy die afgelope tyd so stil is. Sy kry 'n sielsverbryselende antwoord. Vir Cara voel dit soos die einde van alles. Dis egter net die eerste tand van die duiwelsvurk wat haar veilige kokon deurboor. Haar hele lewe ontaard in 'n blivet, daardie optiese illusie waar twee onversoenbare perspektiewe tegelykertyd ewe daar, en nie daar is nie. ASrens is daar waarhede en oral is leuens. Om te oorleef moet Cara vasstel waarom sy die teiken is van die oormag rampe wat haar tref - en wie die hef in die hand het. Maar as rykmansdogter en fiksieskrywer wat glo in gelukkige eindes, is sy allesbehalwe toegerus daarvoor.

More books from LAPA Uitgewers

Cover of the book Goue dagbreek by Chanette Paul
Cover of the book Tyd sal leer by Chanette Paul
Cover of the book Marilu se trouman by Chanette Paul
Cover of the book Veilige hawe (Duet) by Chanette Paul
Cover of the book Een plus een by Chanette Paul
Cover of the book lank en gelukkig by Chanette Paul
Cover of the book Jy's die een by Chanette Paul
Cover of the book Ou liefde roes nie by Chanette Paul
Cover of the book Romanse in beseringstyd by Chanette Paul
Cover of the book Held in 'n voorskoot by Chanette Paul
Cover of the book Foxtrot van die liefde by Chanette Paul
Cover of the book Gister is lankal verby by Chanette Paul
Cover of the book Insomnia by Chanette Paul
Cover of the book Waar boosheid broei by Chanette Paul
Cover of the book Verby onsekerheid by Chanette Paul
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy