Soleil en die sakeman

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Soleil en die sakeman by Marijke Greeff, LAPA Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marijke Greeff ISBN: 9780799361605
Publisher: LAPA Uitgewers Publication: January 7, 2013
Imprint: Romanza Language: English
Author: Marijke Greeff
ISBN: 9780799361605
Publisher: LAPA Uitgewers
Publication: January 7, 2013
Imprint: Romanza
Language: English

Soleil het van kleins af 'n heldeverering vir Jason gekoester, sedert haar ma as huishoudster in sy pa se diens getree het. Sy is skaars agtien toe sy die passie in hulle verhouding ontdek. Kort daarna verdwyn Jason. Nou, twaalf jaar later, het sy haar mediese studie voltooi en Jason is terug. En Soleil kan nie eens teenoor haarself erken met hoeveel drif sy hierdie man liefhet nie. Maar 'n ander kant van Jason word ook nou duidelik: die van 'n berekende sakeman. Van haar droom om 'n kliniek te heropen vir minderbevoorregtes, wil hy niks weet nie. Is sy aandrang op 'n skynverlowing ook deel van sy sakemansvernuf?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Soleil het van kleins af 'n heldeverering vir Jason gekoester, sedert haar ma as huishoudster in sy pa se diens getree het. Sy is skaars agtien toe sy die passie in hulle verhouding ontdek. Kort daarna verdwyn Jason. Nou, twaalf jaar later, het sy haar mediese studie voltooi en Jason is terug. En Soleil kan nie eens teenoor haarself erken met hoeveel drif sy hierdie man liefhet nie. Maar 'n ander kant van Jason word ook nou duidelik: die van 'n berekende sakeman. Van haar droom om 'n kliniek te heropen vir minderbevoorregtes, wil hy niks weet nie. Is sy aandrang op 'n skynverlowing ook deel van sy sakemansvernuf?

More books from LAPA Uitgewers

Cover of the book Somersprokie by Marijke Greeff
Cover of the book Vastrapplek in haar hart by Marijke Greeff
Cover of the book Donker leuens by Marijke Greeff
Cover of the book Vir geld of liefde by Marijke Greeff
Cover of the book Vir altyd (Duet) by Marijke Greeff
Cover of the book Immer wes by Marijke Greeff
Cover of the book Lief vir jou by Marijke Greeff
Cover of the book Deborah by Marijke Greeff
Cover of the book Vuurvreter by Marijke Greeff
Cover of the book Liefdesreis by Marijke Greeff
Cover of the book Liefde in letters by Marijke Greeff
Cover of the book Die belofte by Marijke Greeff
Cover of the book Ek's mal oor jou (en Whimpy milkshake) by Marijke Greeff
Cover of the book Die keer en vir altyd by Marijke Greeff
Cover of the book Vind mekaar by Marijke Greeff
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy