Spoor

Mystery & Suspense, Fiction & Literature
Cover of the book Spoor by Deon Meyer, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Deon Meyer ISBN: 9780798157469
Publisher: Human & Rousseau Publication: May 10, 2012
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Deon Meyer
ISBN: 9780798157469
Publisher: Human & Rousseau
Publication: May 10, 2012
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Op ’n verlate grondpad in Limpopo druk hulle twee kilogram se vlekvrye staal – die reuse Smith & Wesson Model 500 – teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: “Waar is dit?”Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal.Hulle gaan ’n spoor trap wat wyd sal loop:’n Bloedspoor deur die eerste dossier van Mat Joubert, deesdae privaat ondersoeker, wat moet soek na Danie Flint, ’n “goeie man” wat reg langs die Table View-polisiestasie verdwyn het.’n Geweldspoor deur die bestaan van Milla Strachan, verloopte huisvrou, eers so salig onbewus van die newelwêreld van georganiseerde misdaad en terrorisme om haar.’n Doodspoor, van die Chizarira tot by die Kaapse Waterfront. En aan die einde daarvan sal niemand meer dieselfde wees nie.Vermaak uit die boonste rakke deur Suid-Afrika se spanningsverhaalkoning, veelbekroonde skrywer Deon Meyer.

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Die verdwyning van Billy Katz by Deon Meyer
Cover of the book Zip! by Deon Meyer
Cover of the book Prooi by Deon Meyer
Cover of the book Groen koring by Deon Meyer
Cover of the book Getuie by Deon Meyer
Cover of the book Man van gister by Deon Meyer
Cover of the book Helene de Kock Omnibus 13 by Deon Meyer
Cover of the book Geskenk uit die hemel by Deon Meyer
Cover of the book Die soete dwaling by Deon Meyer
Cover of the book Spoke en ander gruwelike goed by Deon Meyer
Cover of the book Helene De Kock Omnibus 10 by Deon Meyer
Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 3 by Deon Meyer
Cover of the book Kobra by Deon Meyer
Cover of the book It Might Get Loud by Deon Meyer
Cover of the book Beasts of prey by Deon Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy