Staan op, my beminde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Staan op, my beminde by Susanna M. Lingua, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Susanna M. Lingua ISBN: 9780624058939
Publisher: Tafelberg Publication: April 1, 2012
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Susanna M. Lingua
ISBN: 9780624058939
Publisher: Tafelberg
Publication: April 1, 2012
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Met die aanhoor van die bepalings van haar vader se testament word Natasha lelik ontnugter: geen verdere oorsese reise vir haar nie, geen luuksehotelle en weelderige vakansies meer nie, geen inkomste nie, en die ergste van alles, sy sou vir die eerste keer in haar lewe moes gaan werk. Natasha bevind haar kort voor lank op ‘n verlate uithoek van die Drakensberge waar sy tikster word vir Dewalt de Meyer, ’n beroemde skrywer wat hart en siel aan die werk is aan ’n nuwe rolprentdraaiboek. Hy is ook kliphard besig om oor die verdriet van ’n liefdesteleurstelling te kom. Wanneer Dewald vir Natasha vra om sy vrou te word, vind sy dit aanvanklik eienaardig, maar vir die eerste keer kry haar lewe weer koers. Maar toe die beeldskone Esna le Clus opdaag, verander haar drome in ’n nagmerrie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Met die aanhoor van die bepalings van haar vader se testament word Natasha lelik ontnugter: geen verdere oorsese reise vir haar nie, geen luuksehotelle en weelderige vakansies meer nie, geen inkomste nie, en die ergste van alles, sy sou vir die eerste keer in haar lewe moes gaan werk. Natasha bevind haar kort voor lank op ‘n verlate uithoek van die Drakensberge waar sy tikster word vir Dewalt de Meyer, ’n beroemde skrywer wat hart en siel aan die werk is aan ’n nuwe rolprentdraaiboek. Hy is ook kliphard besig om oor die verdriet van ’n liefdesteleurstelling te kom. Wanneer Dewald vir Natasha vra om sy vrou te word, vind sy dit aanvanklik eienaardig, maar vir die eerste keer kry haar lewe weer koers. Maar toe die beeldskone Esna le Clus opdaag, verander haar drome in ’n nagmerrie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Die hart se tweede lente by Susanna M. Lingua
Cover of the book Skitternag vir dokter Vasti by Susanna M. Lingua
Cover of the book Die winskopie by Susanna M. Lingua
Cover of the book Die Meissner-kliniek by Susanna M. Lingua
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 15 by Susanna M. Lingua
Cover of the book Ena Murray Keur 5 by Susanna M. Lingua
Cover of the book BreinBliksem by Susanna M. Lingua
Cover of the book Hertog van die Pampas by Susanna M. Lingua
Cover of the book Reënboog van koraal by Susanna M. Lingua
Cover of the book Tweede kans op liefde by Susanna M. Lingua
Cover of the book Vlam van verlange by Susanna M. Lingua
Cover of the book Pluimprinse by Susanna M. Lingua
Cover of the book Anna Atoom en die magnetiese meermin by Susanna M. Lingua
Cover of the book Die Poort 4: Krygers by Susanna M. Lingua
Cover of the book Bitter bloeisels by Susanna M. Lingua
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy