Susanna M Lingua Gunstelinge 5

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 5 by Susanna M. Lingua, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Susanna M. Lingua ISBN: 9780624076810
Publisher: Tafelberg Publication: April 6, 2016
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Susanna M. Lingua
ISBN: 9780624076810
Publisher: Tafelberg
Publication: April 6, 2016
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Drie gunstelingverhale deur Susanna M. Lingua: In Die vurige swartkop word Elmarie Keyser ná haar suster se afsterwe haar nefie, Mark, se pleegouer. Elmarie kan egter nie as ongetroude meisie vir Mark aanneem nie, en sy grootouers het ook ’n aanspraak op hom. Hoe gaan Elmarie haar belofte aan haar suster nakom? Dan ontmoet sy vir Lafras Zeeman, ’n miljoenêr, en hy bied vir haar ’n oplossing. In Karlien kom die heldin uit die staanspoor uitstekend met meneer Visser, haar bejaarde, skatryk werkgewer, oor die weg. Wanneer oubaas Visser egter ’n hartaanval kry, moet sy seun uit die buiteland terugkeer om die besigheid oor te neem. Ryno Visser is berug vir sy humeur en onverbiddelikheid . . . En in Nimf van die berge maak Anita Hamman planne om op haar erfplaas Hammanskloof te gaan boer. Gustav Erlank is die kwaai jong eienaar van die buurplaas, Rietvlei. Kort voor lank begin Anita jaloers raak op die beeldskone Wanda, wat geen geheim daarvan maak nie dat sy trouplanne met Gustav het.

More books from Tafelberg

Cover of the book Cult Sister by Susanna M. Lingua
Cover of the book Bitch, please! I'm Khanyi Mbau by Susanna M. Lingua
Cover of the book Isabella by Susanna M. Lingua
Cover of the book As liefde ontwaak by Susanna M. Lingua
Cover of the book What every girl should know by Susanna M. Lingua
Cover of the book Glimlag van die sekelmaan by Susanna M. Lingua
Cover of the book Onbeteuelde liefde by Susanna M. Lingua
Cover of the book Dogtective William and the pirates by Susanna M. Lingua
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 13 by Susanna M. Lingua
Cover of the book Die dae van ons nietigheid by Susanna M. Lingua
Cover of the book Ena Murray Keur 1 by Susanna M. Lingua
Cover of the book Liefde onder die sterre by Susanna M. Lingua
Cover of the book Veldiep by Susanna M. Lingua
Cover of the book Klimtol by Susanna M. Lingua
Cover of the book Dokter met die X-faktor by Susanna M. Lingua
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy