Veronica

Die kleur van liefde

Biography & Memoir
Cover of the book Veronica by Alita Steenkamp, LAPA Uitgewers
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Alita Steenkamp ISBN: 9780799356908
Publisher: LAPA Uitgewers Publication: July 1, 2013
Imprint: LAPA Uitgewers Language: English
Author: Alita Steenkamp
ISBN: 9780799356908
Publisher: LAPA Uitgewers
Publication: July 1, 2013
Imprint: LAPA Uitgewers
Language: English

Twee mense raak verlief op mekaar, maar dis 'n verbode liefde want die regering duld nie liefde oor die kleurgrens nie. Dis die sestigerjare, van Apartheid. Selinah raak swanger en beide sy en Paul weet dat dit onmoontlik sal wees om die babatjie te behou. Op Paul se aandrang, vlug Selinah met die pasgebore baba. Sy laat haar baba in die sorg van die Nagels, min wetend dat haar kind daar nooit enige liefde ervaar nie. Dis moeilike grootwordjare vir Veronica. Sy werk soos 'n slaaf vir die Nagels, is altyd honger en ervaar nooit warmte of liefde nie. Sy maak kennis met God in die Rooms Katolieke Kerk op Lydenburg . Gaan sy werklik haar ma vind? Dis 'n getuienis van 'n vrou wat ver bo haar swaarkry en die onreg uitgestyg het. En tog haal die onreg haar weer 'n keer in. Sal sy die keer staande kan bly?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Twee mense raak verlief op mekaar, maar dis 'n verbode liefde want die regering duld nie liefde oor die kleurgrens nie. Dis die sestigerjare, van Apartheid. Selinah raak swanger en beide sy en Paul weet dat dit onmoontlik sal wees om die babatjie te behou. Op Paul se aandrang, vlug Selinah met die pasgebore baba. Sy laat haar baba in die sorg van die Nagels, min wetend dat haar kind daar nooit enige liefde ervaar nie. Dis moeilike grootwordjare vir Veronica. Sy werk soos 'n slaaf vir die Nagels, is altyd honger en ervaar nooit warmte of liefde nie. Sy maak kennis met God in die Rooms Katolieke Kerk op Lydenburg . Gaan sy werklik haar ma vind? Dis 'n getuienis van 'n vrou wat ver bo haar swaarkry en die onreg uitgestyg het. En tog haal die onreg haar weer 'n keer in. Sal sy die keer staande kan bly?

More books from LAPA Uitgewers

Cover of the book Drome word waar by Alita Steenkamp
Cover of the book Vind mekaar by Alita Steenkamp
Cover of the book Elsie eenoog by Alita Steenkamp
Cover of the book Onweerstaanbare vreemdeling by Alita Steenkamp
Cover of the book Middernagminnaar by Alita Steenkamp
Cover of the book Driehoek by Alita Steenkamp
Cover of the book Onvoorspelbare harte by Alita Steenkamp
Cover of the book Prooi by Alita Steenkamp
Cover of the book Rose vir Lismari by Alita Steenkamp
Cover of the book Sterre vir ewig by Alita Steenkamp
Cover of the book Onder 'n sterrehemel by Alita Steenkamp
Cover of the book Meer as 'n speletjie by Alita Steenkamp
Cover of the book Droomland by Alita Steenkamp
Cover of the book Een plus een by Alita Steenkamp
Cover of the book Twee maal so lief by Alita Steenkamp
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy