Vrae en feite vir nuuskierige agies

Vir kinders van alle ouderdomme

Nonfiction, Reference & Language, Reference, Almanacs & Trivia, Questions & Answers, Curiosities & Wonders, Trivia
Cover of the book Vrae en feite vir nuuskierige agies by Adinda Vermaak, Penguin Random House South Africa
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Adinda Vermaak ISBN: 9781776092451
Publisher: Penguin Random House South Africa Publication: October 1, 2017
Imprint: Penguin Language: Afrikaans
Author: Adinda Vermaak
ISBN: 9781776092451
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication: October 1, 2017
Imprint: Penguin
Language: Afrikaans

Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet ... ... waar sjokolade vandaan kom? Of wat die ergste epidemies is wat die wêreld nog getref het? Dalk wil jy weet waarom ons elke jaar op 5 November Guy Fawkes vier, of waarom Afrika as ’n unieke kontinent beskou kan word. Of jy wil weet watter produkte of uitvindings eg Suid-Afrikaans is, en of honde werklik slim is. Dalk soek jy net wenke oor hoe om jou spelling en skryfwerk te verbeter, of hoe om goeie toesprake te maak ... Hierdie inligting en nog vele meer, oor die interessantste onderwerpe onder die son, is alles in die boek! Met jou indrukwekkende kennis oor alles en nog wat kan jy almal se monde laat oophang. Vyftig hoofstukke propvol antwoorde, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme! Waarskuwing: Moenie jou boek uitleen nie! Dalk kry jy dit nooit weer terug nie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet ... ... waar sjokolade vandaan kom? Of wat die ergste epidemies is wat die wêreld nog getref het? Dalk wil jy weet waarom ons elke jaar op 5 November Guy Fawkes vier, of waarom Afrika as ’n unieke kontinent beskou kan word. Of jy wil weet watter produkte of uitvindings eg Suid-Afrikaans is, en of honde werklik slim is. Dalk soek jy net wenke oor hoe om jou spelling en skryfwerk te verbeter, of hoe om goeie toesprake te maak ... Hierdie inligting en nog vele meer, oor die interessantste onderwerpe onder die son, is alles in die boek! Met jou indrukwekkende kennis oor alles en nog wat kan jy almal se monde laat oophang. Vyftig hoofstukke propvol antwoorde, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme! Waarskuwing: Moenie jou boek uitleen nie! Dalk kry jy dit nooit weer terug nie.

More books from Penguin Random House South Africa

Cover of the book Tissue Salts for Children by Adinda Vermaak
Cover of the book The African Baobab by Adinda Vermaak
Cover of the book First Field Guide to Mushrooms of Southern Africa by Adinda Vermaak
Cover of the book The Tortoise Cried its Only Tear by Adinda Vermaak
Cover of the book Steve Hofmeyr 50 by Adinda Vermaak
Cover of the book Making Finn by Adinda Vermaak
Cover of the book Woman in the Wings by Adinda Vermaak
Cover of the book Here Comes the Snake in the Grass by Adinda Vermaak
Cover of the book Tea by Adinda Vermaak
Cover of the book The Griekwastad Murders by Adinda Vermaak
Cover of the book Total Onslaught by Adinda Vermaak
Cover of the book Us and Them by Adinda Vermaak
Cover of the book You Lost Me by Adinda Vermaak
Cover of the book How to Make Your First Million by Adinda Vermaak
Cover of the book Die Bewaker by Adinda Vermaak
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy