Wat wag op ons na die dood? (eBoek)

Sienings van die antieke tyd tot vandag bekyk vanuit 'n Bybelse perspektief

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Wat wag op ons na die dood? (eBoek) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marius Nel, Fika Janse van Rensburg ISBN: 9781431615803
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: February 8, 2016
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
ISBN: 9781431615803
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: February 8, 2016
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
As daar een onderwerp is waaroor almal hulle eie opinie het, is dit wat ná die dood op mense wag. Hoe moet jy weet wat om te glo en waar kom almal aan hulle uitgangspunte oor dié sensitiewe onderwerp? Fika Janse van Rensburg en Marius Nel plaas in WAT WAG OP ONS NÁ DIE DOOD? hierdie onderwerp onder die vergrootglas. Dié boek kyk wat die Bybel hieroor sê met sterk ondersteuning deur Skrifverwysings. Dit vertel spesifiek vir die leser wat mense in die Ou Testament en antieke tye oor die hiernamaals gedink het en ook wat die Nuwe Testament sê. Hierdeur word verskillende perspektiewe van wat mense verwag het vir die leser gewys. Die dood sal altyd ’n onderwerp vol vraagtekens wees, maar gelowiges kan troos vind in die waarhede wat die Bybel nou reeds vir ons gee.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
As daar een onderwerp is waaroor almal hulle eie opinie het, is dit wat ná die dood op mense wag. Hoe moet jy weet wat om te glo en waar kom almal aan hulle uitgangspunte oor dié sensitiewe onderwerp? Fika Janse van Rensburg en Marius Nel plaas in WAT WAG OP ONS NÁ DIE DOOD? hierdie onderwerp onder die vergrootglas. Dié boek kyk wat die Bybel hieroor sê met sterk ondersteuning deur Skrifverwysings. Dit vertel spesifiek vir die leser wat mense in die Ou Testament en antieke tye oor die hiernamaals gedink het en ook wat die Nuwe Testament sê. Hierdeur word verskillende perspektiewe van wat mense verwag het vir die leser gewys. Die dood sal altyd ’n onderwerp vol vraagtekens wees, maar gelowiges kan troos vind in die waarhede wat die Bybel nou reeds vir ons gee.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die huweliksdaad (eBoek) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Daily Light by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Parenting with Courage (eBook) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book My Favorite Bible Storybook for Toddlers (eBook) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Espresso for the Soul (eBook) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Wie het jou brein afgeskakel? by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Aanvaar jouself, leef met oorgawe by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book The Bible in 366 Days for Guys (eBook) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Creepy Crawly Creatures by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Eersteling (eBoek) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Bible Prophecy and End Times by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Sononder (eBoek) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Die krag van onstuitbare geloof (eBoek) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Lists for Living by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Your Date with Destiny (eBook) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy