ʼn Huis vir my hart

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book ʼn Huis vir my hart by Dirna Ackermann, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dirna Ackermann ISBN: 9780624072782
Publisher: Tafelberg Publication: December 6, 2015
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Dirna Ackermann
ISBN: 9780624072782
Publisher: Tafelberg
Publication: December 6, 2015
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Xanthe Patterson kan nie verstaan waarom haar pa die huis op hul plasie aan ’n vreemdeling, ene Hanko Joubert, sou nalaat nie. Wat gaan sy met die vent onder haar voete maak? Veral aangesien sy mooi hande haar gedagtes laat dwaal . . . Sy kan nie nou bekostig om te dagdroom nie. Haar pa het aan Xanthe sy bou-onderneming nagelaat en sy kan haar lewenslange droom bewaarheid om in die boubedryf te werk. Maar aangesien haar ouers haar vroeër juis uit dié bedryf probeer weghou het, het sy geen benul van hoe om die taak aan te pak nie. Dan kom Xanthe se kritiese stiefma en halfsuster kuier en gaan dit net nog doller. Vir Hanko kom die erfenis net betyds om ’n nuwe lewe in Suid-Afrika te begin na vyftien jaar in Engeland. Hy sien hoe die mooi groenoogvrou sukkel en aangesien hy die boubedryf ken, wil hy help. Maar Xanthe laat hom mooi verstaan dat sy g’n man met ridderneigings duld nie. Sal Xanthe aanhou om met Hanko koppe te stamp, of is hy die man by wie haar hart tuishoort?

More books from Tafelberg

Cover of the book Hartstog op Hartenbos by Dirna Ackermann
Cover of the book Die engel rook skelm by Dirna Ackermann
Cover of the book In your face by Dirna Ackermann
Cover of the book Oliver Strange and the Journey to the Swamps by Dirna Ackermann
Cover of the book Willem Poprok (skooluitgawe) by Dirna Ackermann
Cover of the book Wanneer die skadu's wyk by Dirna Ackermann
Cover of the book Reëls van die spel (Ultrasatyn) by Dirna Ackermann
Cover of the book Die groot legkaart by Dirna Ackermann
Cover of the book Melodie Omnibus 1 by Dirna Ackermann
Cover of the book Ettie Bierman Keur 12 by Dirna Ackermann
Cover of the book Letitia en die lektor by Dirna Ackermann
Cover of the book Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe) by Dirna Ackermann
Cover of the book Fort van die kappiedraers by Dirna Ackermann
Cover of the book Tuiskoms by Dirna Ackermann
Cover of the book In jou hande by Dirna Ackermann
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy