'n Klein lewe

Fiction & Literature
Cover of the book 'n Klein lewe by Wilna Adriaanse, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Wilna Adriaanse ISBN: 9780624054689
Publisher: Tafelberg Publication: June 20, 2012
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Wilna Adriaanse
ISBN: 9780624054689
Publisher: Tafelberg
Publication: June 20, 2012
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Die fassinerende verhaal van ’n vrou wat in die laat vyftigerjare in Suid-Afrika gebore is. Gebeure soos die oproer van die sewentiger- en tagtigerjare en die ingrypende sosio-politieke veranderinge in die land dra by tot haar politieke bewuswording en belewenisse en laat haar dikwels vrae vra oor haar identiteit en plek binne die samelewing. Sy is ’n vrou wat vasgevang is binne die beperkings van ’n stelsel, maar met ’n versigtige blik op dinge soos die “tuislandbeleid”, die “expat”-generasie, moederskap, die lewe in Afrika en vele ander betekenisvolle aangeleenthede. Hierdie uiteenlopende invloede word deurlopend teen die agtergrond van haar witheid beleef. Die titel van hierdie fyn genuanseerde roman dui op ’n bewustheid dat haar storie maar net een van vele in hierdie land en op hierdie kontinent is.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die fassinerende verhaal van ’n vrou wat in die laat vyftigerjare in Suid-Afrika gebore is. Gebeure soos die oproer van die sewentiger- en tagtigerjare en die ingrypende sosio-politieke veranderinge in die land dra by tot haar politieke bewuswording en belewenisse en laat haar dikwels vrae vra oor haar identiteit en plek binne die samelewing. Sy is ’n vrou wat vasgevang is binne die beperkings van ’n stelsel, maar met ’n versigtige blik op dinge soos die “tuislandbeleid”, die “expat”-generasie, moederskap, die lewe in Afrika en vele ander betekenisvolle aangeleenthede. Hierdie uiteenlopende invloede word deurlopend teen die agtergrond van haar witheid beleef. Die titel van hierdie fyn genuanseerde roman dui op ’n bewustheid dat haar storie maar net een van vele in hierdie land en op hierdie kontinent is.

More books from Tafelberg

Cover of the book Liefde deur ’n lens by Wilna Adriaanse
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 7 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Persomi by Wilna Adriaanse
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk by Wilna Adriaanse
Cover of the book Bloudruk vir die liefde by Wilna Adriaanse
Cover of the book Vlis met vlerke by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ena Murray Omnibus 32 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ena Murray Keur 8 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Klimtol by Wilna Adriaanse
Cover of the book Liefde op Langebaan by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ena Murray Omnibus 21 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 8 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Die tonnel by Wilna Adriaanse
Cover of the book Pieter-Dirk Uys: The Echo of a Noise by Wilna Adriaanse
Cover of the book Duwweltjiepad by Wilna Adriaanse
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy