Bosveldliefde vir Jemma

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Bosveldliefde vir Jemma by Amelia Strydom, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Amelia Strydom ISBN: 9780624054627
Publisher: Tafelberg Publication: June 20, 2012
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Amelia Strydom
ISBN: 9780624054627
Publisher: Tafelberg
Publication: June 20, 2012
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Jemma het niks lus om haar vakansie op te offer om vroedvrou vir die sterre te speel nie en sy weier volstrek toe dokter Reuben Stiller haar nader om pop-ikoon Kaydee se eersteling op haar bosveldplaas te vang. Jemma is geen dokter se handlanger nie, dankie, daarvoor is sy gans te onafhanklik. Sy het egter nie rekening gehou met die mooie Reuben se oorredingsvermoë nie. Teen haar beterwete stem sy in om Kaydee se tuisbevalling te hanteer en om vir ’n maand lank nou saam met Reuben te werk en te leef. Dit word ’n maand vol verrassings, waarin Jemma haar innerlike staal sowel as gevoelens vir Reuben ontdek.Maar wat voel hy vir haar? Waarom is hul verhouding so ’n wipplank-affêre, een oomblik op en die volgende af? Behoort sy hart dalk nog aan sy oorlede vrou? Of steek hy ander, meer duistere, geheime weg?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Jemma het niks lus om haar vakansie op te offer om vroedvrou vir die sterre te speel nie en sy weier volstrek toe dokter Reuben Stiller haar nader om pop-ikoon Kaydee se eersteling op haar bosveldplaas te vang. Jemma is geen dokter se handlanger nie, dankie, daarvoor is sy gans te onafhanklik. Sy het egter nie rekening gehou met die mooie Reuben se oorredingsvermoë nie. Teen haar beterwete stem sy in om Kaydee se tuisbevalling te hanteer en om vir ’n maand lank nou saam met Reuben te werk en te leef. Dit word ’n maand vol verrassings, waarin Jemma haar innerlike staal sowel as gevoelens vir Reuben ontdek.Maar wat voel hy vir haar? Waarom is hul verhouding so ’n wipplank-affêre, een oomblik op en die volgende af? Behoort sy hart dalk nog aan sy oorlede vrou? Of steek hy ander, meer duistere, geheime weg?

More books from Tafelberg

Cover of the book The Messiah's Dream Machine by Amelia Strydom
Cover of the book Katryn van die klipdassies by Amelia Strydom
Cover of the book Omdat jy my liefhet by Amelia Strydom
Cover of the book Get Up! Stand Up! by Amelia Strydom
Cover of the book Dwaalpoort by Amelia Strydom
Cover of the book Slavin van La Liberté by Amelia Strydom
Cover of the book Anton Rupert: 'n lewensverhaal by Amelia Strydom
Cover of the book Storms van die liefde by Amelia Strydom
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 4 by Amelia Strydom
Cover of the book Ettie Bierman Keur 11 by Amelia Strydom
Cover of the book Die ongebore uur by Amelia Strydom
Cover of the book Op die spoor van by Amelia Strydom
Cover of the book Op liefde se drumpel by Amelia Strydom
Cover of the book Klopdans van die liefde by Amelia Strydom
Cover of the book Die engel rook skelm by Amelia Strydom
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy